Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Matjiesrivier

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Matjiesrivier van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Matjiesrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Matjiesrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Matjiesrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Matjiesrivier Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Matjiesrivier Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Matjiesrivier

Vanaf
R3 870
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Kaapse Roete 62, Groot-Karoo

Angeliersbosch Gastehuis is op die Fernskloof-wynlandgoed, 18 km buite Prins Albert geleë. Die huis bied slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en dit is ideaal vir 'n groep of gesin. Twee van die kamers het 'n du...

Vanaf
R1 480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Groot-Karoo

Dennehof Karoo Guesthouse bied B&B-verblyf buite die bekoorlike dorpie, Prins Albert. Verblyf is beskikbaar in die geskiedkundige Dennehof Karoo Guesthouse wat oor 7 individueel versierde kamers beskik. Elke kamer...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Groot-Karoo

Prince Albert Game Park is 4 km oos van die Karoodorpie Prins Albert met die Swartberge in die agtergrond. Hier sal jy rus en vrede ervaar! Gaste kan die omgewing, wild en voëllewe op die 3000 hektaar landgoed verk...

15% af Aanbod!
VanafR2 100
R1 785
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

The Karoo Prinia is 'n bekoorlike en huislike, opgeknapte Karookothuis in Prins Albert. Dié drieslaapkamerkothuis is aan die voet van die Robert Gordon-koppie geleë. Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers waarvan ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Groot-Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse bied oornag-akkommodasie in Prins Albert in die Wes-Kaap. Ons nooi jou om die sonderlinge rustigheid van hierdie gerieflike gastehuis te kom geniet. Ons is omtrent 40 km vanaf die N1 tussen ...

15% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Groot-Karoo

De Bergkant Lodge is 'n historiese Kaap-Hollandse huis in Prins Albert, aan die voet van die Swartberg en die Groot-Karoo. De Bergkant Lodge bied 4 Deluxe Suites met 'n sitkamer, slaapkamer en 'n en suite-badkamer ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Groot-Karoo

Lah di dah Home Stay Guesthouse is 'n pragtig opgeknapte Victoriaanse huis in die hoofstraat van die bekoorlike dorpie Prince Albert. Die gastehuis is net 4 km van die Swartbergpas af. Verblyf word in 3 elegant ver...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Die Artist's Cottage is 100 jaar gelede in die tipiese platdakstyl van die Karoowerkershuisies gebou. Met 'n en suite-slaapkamer en 2 buite-sitareas bied die vrolike kothuis nou aangename en gesellige selfsorgverbly...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Karoo Masterclass House and Cottage bied lieflike selfsorgverblyf in Prins Albert. Die Karoo Masterclass House het slaapplek vir 8 en die Masterclass Cottage het slaapplek vir 4. Elke eenheid het lugversorging en ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

M's Karoo House and Cottage is op 'n residensiële perseel in Prince Albert en bied 2 aparte eenhede wat ideaal is vir 'n gesin of 'n paartjie. Verblyf word in 'n huis en 'n kothuis gebied wat albei toegerus is vir...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Teen die Randjie is in Prins Albert geleë en bied gehalte- en bekostigbare verblyf. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriendegroep. Die huis is in 'n stil en veilige omgewing naby verskeie winkels, restaurante en besie...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Eden Overnight Cabin bied knus en huislike selfsorg-akkommodasie in die bekoorlike dorp Prins Albert. Die dorp is aan die suidelike kant van die Groot Karoo geleë, aan die voet van die Swartberge. Die dorp bied lie...

20% af Aanbod!
VanafR2 800
R2 240
per nag, vir 2 mense
B&B in Klein-Karoo, Karoo

De Kombuys is 'n omgewingsvriendelike plaas net 3 km van die wêreldbekende Kangogrotte af. Die verblyf bied rus en vrede in 'n pragtige omgewing en is ideaal vir dié wat die kultuur van 'n organiese plaas wil erva...

Vanaf
R2 050
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Prins Albert, Kaap Karoo

Geduld is in die bekoorlike dorp met die naam Prins Albert geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n ruim huis op die randjie van die dorp. Prins Albert is aan die voet van die majestueuse Swartberge gel...

Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Laasteskof is een van die oudste, werkende, historiese plasies in die middel van Prins Albert in die Karoo en bied 'n ontspanne wegbreek aan 4 gaste. Dié geskiedkundige huis is in 1945 deur dokter Luttig as 'n af...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za