Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Matjiesrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Matjiesrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Matjiesrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Matjiesrivier Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Matjiesrivier Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Matjiesrivier

15% af Naweke!
VanafR1 000
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Sentraal Karoo

Lah di dah Home Stay Guesthouse is 'n pragtig opgeknapte Victoriaanse huis in die hoofstraat van die bekoorlike dorpie Prince Albert. Die gastehuis is net 4 km van die Swartbergpas af. Verblyf word in 4 elegant ver...

Vanaf
R1 170
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Die Artist's Cottage is 100 jaar gelede in die tipiese platdakstyl van die Karoowerkershuisies gebou. Met 'n en suite-slaapkamer en 2 buite-sitareas bied die vrolike kothuis nou aangename en gesellige selfsorgverbly...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Prins Albert, Prince Albert Road

M's Cottage is in Prince Albert en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of 'n paartjie. Dit is binne maklike bereik van winkels, eetplekke, doendinge en besienswaardighede. Die kothuis is op 'n residensiële eiendom e...

Vanaf
R2 080
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Blue Karoo is 'n pragtige en kunstige huis in Prins Albert. Dié historiese dorpie skuil aan die voet van die Swartberg in die Karoo in die Wes-Kaap. Prins Albert bied verskeie doendinge - van wyn-, olyf- en kaaspro...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Fig Tree Corner bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 woonstelle in Prins Albert. Die perseel is gerieflik geleë en binne stapafstand van restaurante en 2 koffiewinkels. Fig Tree Corner 1 het 1 slaapkamer met 'n ko...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R1 820
per nag, vir 2 mense
B&B in Klein-Karoo, Karoo

De Kombuys is 'n omgewingsvriendelike plaas net 3 km van die wêreldbekende Kangogrotte af. Ons bied verblyf vir persone wat op soek is na rus, vrede en 'n pragtige omgewing, maar ook vir diegene wat wil sien wat ga...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Teen die Randjie is in Prins Albert geleë en bied gehalte- en bekostigbare verblyf. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriendegroep. Die huis is in 'n stil en veilige omgewing naby verskeie winkels, restaurante en besie...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Karoo Huisie is geleë in Prins Albert, 'n dorpie teen die voet van die Swartberge in die Wes-Kaap se Karoo. Die huis het 'n gerieflike ligging in 'n stil straat wat stapafstand van verskeie winkels en restaurante a...

15% af Aanbod!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Eden Overnight Cabin bied knus en huislike selfsorg-akkommodasie in die bekoorlike dorp Prins Albert. Die dorp is aan die suidelike kant van die Groot Karoo geleë, aan die voet van die Swartberge. Die dorp bied lie...

Vanaf
R2 040
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Prins Albert, Kaap Karoo

Geduld is in die bekoorlike dorp met die naam Prins Albert geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n ruim huis op die randjie van die dorp. Prins Albert is aan die voet van die majestueuse Swartberge gel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za