Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Matjiesrivier

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Matjiesrivier van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Matjiesrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Matjiesrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Matjiesrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Matjiesrivier Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Matjiesrivier Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Matjiesrivier

Vanaf
R1 440
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

59 Mark Street is 'n semi-losstaande selfsorghuis in Prins Albert. Dié unieke, snoesige tuiste skuil in die middedorp, so dit is loopafstand van alles af. 59 Mark Street is 'n pragtige 150 jaar oue huis wat nog s...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R760
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Huis Adriaann bied selfsorg-akkommodasie in 'n oulike tuinkothuis in die bekoorlike dorpie van Prins Albert wat aan die voet van die Swartberge in die Karoo-streek van die Wes-Kaap geleë is. Die kothuis bestaan ui...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

The Olive Thrush Cottage is rustig en seldsaam, net 'n paar minute se stap van die pragtige Karoo se uitgestrekte landskap, tog ook net 10 minute se stap van die winkels en restaurante in Prins Albert af. Met aankom...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Prince Albert Road

The Lemon Tree is in die pragtige Karoo-dorp, Prins Albert geleë. Dié gastehuis is 'n paar meter vanaf verskeie winkels en restaurante en bied verblyf in 'n selfsorgkothuis en 2 kamers. Die kothuis is ingerig vir...

30% af Weeksdae!
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Nieuwerust bied luukse selfsorgverblyf in Prince Albert. Dis die tweede van 3 luukse eenhede. Die eenheid kombineer die 1960's met moderne geriewe en beskik oor pragtige bal-en-klou-meubels. Nieuwerust bied geriefl...

30% af Weeksdae!
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Kaap Karoo

Nieuwehuyz is 'n eklektiese kombinasie van geskiedenis en kuns. Dit is die enigste 5-ster-selfsorg-gastehuis in Prins Albert. Dié pragtige dorpie is geleë aan die voet van die Swartberge wat oortrek is met wingerd...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert, Prince Albert Road

Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die dorp geleë. Casa M...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Skrywerskop is 'n lieflike selfsorgkothuis vir 2 gaste aan die voet van die Swartbergpas in Prins Albert. Dis ideaal vir besoekers wat 'n draai wil maak by al die kunsgalerye, restaurante, koffiewinkels en die teate...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Acacia Cottage is die perfekte privaat selfsorgwegbreek op 'n plaas in Prince Albert en is binne stapafstand van restaurante, winkels en die teater. Kinders is welkom en dit is dus die ideale plek vir 'n gesinswegbr...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Elfen House and Cottage is in Prince Albert geleë. Die privaat vrystaande eenhede kan apart of saam bespreek word. Die Karoo-styl huis beskik oor lugversorging, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Geriewe sluit 'n plats...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za