Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Mbazwana

3 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Mbazwana van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Mbazwana besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mbazwana.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mbazwana akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mbazwana Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mbazwana Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mbazwana

Izulu Water Eco-Lodge bied selfsorg-chalets en is sowat 21 km vanaf Sodwanabaai Nasionale Park en 85 km vanaf Hluhluwe geleë. Daar is 5 grasdakrondawels. Elke rondawel gebruik sonkrag en gas, en het 3 enkelbeddens...

35% af Aanbod!
VanafR300
R195
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sodwanabaai, Mbazwana

Triton Dive Charters & Lodge is in Sodwanabaai aan KwaZulu-Natal se Noordkus geleë. Ons bied akkommodasie in 'n natuurlike dennewoud, net ver genoeg van die geharwar af om rustigheid en ontspanning te verseker. Ak...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Mbazwana

Toad Tree Cabins is geleë in die Afrika-bosveld in Sodwanabaai en voorsien gerieflike selfsorg en suite-verblyf vir 'n romantiese-wegbreek en gesinsvakansies. By Toad Tree Cabins maak gaste kennis met die gees van ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sodwanabaai, Mbazwana

Dumehlezi is omtrent 9 km vanaf die hoofstrand in Sodwana geleë. Daar is 8 selfsorg-eenhede, van eenslaapkamer oopplan-eenhede tot drieslaapkamereenhede. Sodwanabaai is 'n paradys met helderblou water en goue stran...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Mbazwana

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Emoyeni Dive Lodge is in Sodwanabaai geleë en bied selfsorgverblyf. Emoyeni beteken "plek van die wind" in Zulu en die lodge bied ’n keuse tussen en suite-chalets, houthuise of safari-tente. Elke eenheid bied s...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Qondwane, Sodwanabaai

Nwambu Lodge is 6 km vanaf die iSimangaliso Vleilandpark in Mbazwana, KwaZulu-Natal geleë. Ons bied beide kampeergeriewe en houthut-akkommodasie en kan tot 40 gaste akkommodeer. Daar is 8 toegeruste hout-chalets e...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Seevarkie Guest House is 'n selfsorg-lodge in Sodwanabaai langs die ooskus. Besienswaardighede in dié area sluit Sodwanabaai Nasionale Park, iSimangaliso Moeraslandpark en Sodwanastrand in. Die verblyf bestaan uit...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Olifantkus

Nhlambanyathi Lodge bied selfsorg-akkommodasie in 'n rustige omgewing net 10 km van die hoofstrand in Sodwanabaai af, en net 8 km van die naaste winkelsentrum af. Dit sal voel of jy in die bos is, maar ook naby aan ...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Flat Cat bied gerieflike verblyf sowat 5 km vanaf Sodwanabaai en sowat 4 ure se ry van Durban en 7 ure van Johannesburg af. Ons het selfsorg-chalets, 'n karavaanpark en 'n kampeerterrein wat ideaal is vir vakansieg...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Kingfishers Khaya is 'n kothuis wat die hoofhuis grens in Sodwanabaai in die Mbazwana-area. Die eenheid het 'n privaat ingang en het 'n oopplan-uitleg. Die kothuis is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]