Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Mbombela (Nelspruit)
4.5/5
volgens 684 resensies

Lees regte resensies van Mbombela (Nelspruit) van 684 geverifieerde gaste.

Indien jy Mbombela (Nelspruit) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mbombela (Nelspruit).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mbombela (Nelspruit) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mbombela (Nelspruit) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mbombela (Nelspruit) akkommodasie

Bladsy 13 - 125 lekke plekke om te bly

Sien kaart









17OppieRand

Selfsorg in | Steiltes, SteiltesMbombela (Nelspruit)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

17OppieRand is 'n bekoorlike woonstel in 'n kompleks in Mbombela (Nelspruit). Die kompleks is naby winkelsentrums, ...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)

Spring Acres Guesthouse

Gastehuis in | West Acres, West AcresMbombela (Nelspruit)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Spring Acres Guesthouse is in die hartjie van die West Acres-woonbuurt in Mbombela (Nelspruit) geleë. Die gastehuis...

Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)

Sunrise Self-catering

Selfsorg in | Stonehenge, StonehengeMbombela (Nelspruit)
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 8)

Sunrise Self-catering is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis wat gerieflike oornagverblyf in 'n geslote gemeenskap in ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)

Bingelela bied rustige verblyf buite Mbombela (Nelspruit). Dié gastehuis is naby verskeie besienswaardighede soos d...

Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Begeleide Wandelpaaie
Bergfietsroetes
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense

Home Sweet Home: City Apartment is 'n knus woonstel in 'n kompleks in West Acres, Mbombela. Dit bied gerieflike sel...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense

Verblyf binne 10 km van Mbombela (Nelspruit)
Langtermyn-verblyf 60% af!
Vanaf R900
R900 R360
per nag, vir 2 mense

Maskmountain Accommodation is in die pragtige The Rest Valley net buite Mbombela (Nelspruit) geleë. Dit is sowat 6 ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf R900
R900 R360
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Tarentaal Oorslaap bring die stad en die bosveld bymekaar en dit is op die Ntulo Wildlandgoed op die Kaapschehooppa...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Perdry
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

The Rest Guesthouse bied B&B-verblyf en is in Mbombela (Nelspruit) geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense

Nita's Air BnB

Selfsorg in | Khamagugu, KhamaguguMpumalanga
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)

Nita's Air BnB is naby Nelspruit Gholfklub in Nelspruit geleë. Die eenheid bied luukse geriewe wat dit ideaal vir '...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

MacNut B&B is 7 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se stadskern en Ilanga Mall, en slegs 10 minute se ry van MediClinic ...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense

In die hartjie van die Laeveld, tussen sitrusboorde en golwende heuwels, lê een van Suid-Afrika se mooiste stede. 'n Plek waar mens in die strate ry en altyd bewus is van die omliggende bosveld en die pieke van die Krokodilpoortberge. Nelspruit is die ideale oorblyplek op pad na die Krugerwildtuin en...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem