Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mbombela (Nelspruit)

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mbombela (Nelspruit) bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 684 resensies.

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

Otter's Nest

"Het al voorheen in die area oornag en moet sê mens voel veilig en die mense is almal baie vriendelik."

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

Magisha Guest House

"Die omgewing is nie baie goed nie."

Mbombela (Nelspruit)

Mountainview Guesthouse

"'n Plek waar jy baie kan doen en sien."

Mbombela (Nelspruit)

Almar View Guest House

"Nelspruit is in the lowveld and has beautiful mountains, plantations, and well maintained roads. The town is also clean."

Mbombela (Nelspruit)

Wokini Guest House & Game Farm

"Baie gewild en besig oor die Innibos tydperk."

Mbombela (Nelspruit)

Eagles Guest Farm

"Heerlike warm klimaat. Baie om te doen en sien."

Mbombela (Nelspruit)

Almar View Guest House

"Mense ry baie vinnig daar, lyk nie of daar verkeerspolisie is nie."

Mbombela (Nelspruit)

Burnie's Cottages

"Baie mooi omgewing."

Steiltes, Mbombela (Nelspruit)

Ella's Self-catering Unit

"Maybe look to install small fridge. Brick up the section between the main house and Quaters. Place 1 door between living room and bedroom."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

52 Bracelet

"Pragtige gevestigde area in Nelspruit."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Koedoe Cottage

"Pragtige uitsig, sal beslis weer daar inklok."

Mbombela (Nelspruit)

85 Ehmke

"In the vicinity you find Kaapsehoop with hiking trails, Adam's Calendar, and Kruger National Park."

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

9 on Feijoa

"Baie mooi. Vriendelike mense."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Harmony Guesthouse

"Die plekke rondom is bietjie verwaarloos."

Mbombela (Nelspruit)

The Hotel Promenade

"Sal weer soontoe gaan."

Mbombela (Nelspruit)

Bivouac Guest House

"Nelspruit is pragtig."

Mbombela (Nelspruit)

Panorama Guest Farm

"Baie lekker, Nelspruit brei so vinnig uit. "

Mbombela (Nelspruit)

Umbali Rooms

"Fantastiese stad met 'n dorp gevoel, alles skoon en netjies, geen potholes, alles groen en mooi! Het die Innibos fees geniet!"

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Be Our Guest

"Gerieflik geleë. Rustige area."

Mbombela (Nelspruit)

LoerieRoepEstate

"Oulike dorpie en veral die Innibos wat hul elke jaar hou."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Island Boutique Lodge

"Sonheuwel lyk na 'n goeie uitbreiding."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem