Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van McDougallsbaai

4.1 / 5  
volgens 116 resensies
Lees regte resensies van McDougallsbaai van 116 geverifieerde gaste.
Indien jy McDougallsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in McDougallsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van McDougallsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mc Dougalls Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

McDougallsbaai Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 400
R1 120
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McDougallsbaai

Voetbaai Chalets bied rus en vrede tussen die Atlantiese Oseaan en Namakwaland. Ontspan in ons omgewing na 'n ervaring in die Richtersveld of voeg ons by jou reisplan gedurende 'n blommetoer, veral wanneer die Richt...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McDougallsbaai

Richtersveld Experience Lodge bied 'n ware Mediterreense atmosfeer. Die lodge is in die Weskusdorpie, Port Nolloth, in die hartjie van Namakwaland geleë. Dit is 'n stil dorp waar "going nowhere slowly" 'n daaglikse...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McDougallsbaai

Dis Al! Akkommodasie bied selfsorgkothuise met ‘n strand-atmosfeer in McDougallsbaai, Port Nolloth. Dis Al! Akkommodasie bied verblyf in 9 eenhede, genaamd Droom-kothuis, Ontspan-kothuis, Wegbreek-kothuis, Ruskan...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McDougallsbaai

Sunset Lagoon in Port Nolloth bied selfsorgverblyf wat geskik is vir gesinne, paartjies of groepe vriende. Hierdie chalets is stapafstand van die strand af, net so 30 meter. Die verblyf bestaan uit 4 luukse selfsor...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McDougallsbaai

Peaceful Place bied selfsorgwoonstelle en -gastekamers op die strandfront in McDougallsbaai. Die perseel bied onbelemmerde uitsigte van die Atlantiese Oseaan en spog met privaat toegang tot die strand. Verblyf by P...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in McDougallsbaai

Hierdie pragtige tuiste is geleë aan die seekant en het 'n enorme gemeubeleerde veranda met 'n braaiplek. Dit is heeltemal beskut teen die wind en het 'n wonderskone uitsig oor die see. Die interieur is smaakvol ge...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McDougallsbaai

Pophuis & Stille Rus is in die kusdorpie Port Nolloth. Die eiendom is slegs 50 m vanaf die strand. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede, naamlik Pophuis en Stile Rus. Pophuis het slaapplek vir 6 gaste en b...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in McDougallsbaai

Kusboude is 'n pragtige vakansiehuis in die kusdorp, McDougallsbaai. Die hoofstrand is 'n Blouvlagstrand met veilige swemplek en is ideaal vir seilplankry, kajak, jetski, en branderry! Dié dubbelverdiepinghuis is ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in McDougallsbaai

Lekker Rus is in McDougallsbaai, Port Nolloth en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis het 3 slaapkamers en bied sla...

Vanaf
R2 120
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in McDougallsbaai

Frikkie se Gat bied verblyf in die klein kusdorpie, Port Nolloth, 200 m vanaf die strandfront. Die eenheid het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis...

Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in McDougallsbaai

A La Mer is 'n volledig gemeubileerde drieslaapkamer-strandhuis in Macdougallsbaai, slegs 4 km vanaf Port Nolloth, op die Weskus en net 100 m van die strand af. Daar is 3 slaapkamers op die grondvloer met 2 en 'n ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in McDougallsbaai

Oyster bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n drieslaapkamerhuis reg langs die strand in die vakansie-oord McDougallsbaai in die Noord-Kaap. Die huis bestaan uit 3 dubbelslaapkamers, 2 badkamers, 'n aparte ga...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McDougallsbaai

Bietjies bied selfsorg-akkommodasie stapafstand van die naaste strand af in die kusdorpie McDougalls in Port Nolloth. Dit is geleë in die Namakwaland aan die noord-westelike kus van Suid-Afrika. Besoekers stroom hi...


Akkommodasie binne 50 km vanaf McDougallsbaai

Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Port Nolloth, Namakwaland

Soutpan Safarikamp is in Port Nolloth geleë. Ons teikenmark is die nederige sakpas-avonturier wat op soek is na ietsie anders, kan kreatief dink, kamp-georiënteerd is en lief is vir die buitelug. Ons ongekunstelde...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Port Nolloth, Namakwaland

Nollie's is 'n gemaklike, smaakvolle en selfsorg-gesinskothuis, sowat 80 m van die see af. Dié kothuis bied slaapplek vir 5 gaste. Dis ideaal vir 2 volwassenes en 2 of 3 kinders, of 2 paartjies. Daar is 'n hoofsl...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za