Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Meerhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Meerhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Meerhof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Meerhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Meerhof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Meerhof

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hartbeespoort, Bojanala

Hartbeespoortdam Boutique Guest House is in die afgesonderde dorpie Kosmos slegs 'n paar kilometers vanaf al die koffiewinkels, top klas restaurante en spesialiteitswinkels in die omgewing. Dit is ook naby besienswa...

Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 2)
B&B in Kosmos, Bojanala

Die Hartbeespoort Dam Lodge is 'n pragtige en unieke wegbreekhawe vir diegene wat rus en vrede soek. Dis in die veilige dorpie Kosmos geleë, met die mees besonderse uitsigte, nie net op die Hartbeespoortdam nie, ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kosmos, Bojanala

Kosmos Lodge is in Kosmos by die Hartbeespoortdam, minder as 70 km van Johannesburg af geleë. Die lodge is die perfekte romantiese wegbreekplekkie in 'n sekuriteitskompleks aan die voet van die Magaliesberge. Kosmo...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kosmos, Bojanala

Geleë in die skilderagtige dorpie, Kosmos, met wonderlike uitsigte oor Hartebeespoortdam, is Bali at Willinga Lodge die perfekte romantiese wegbreek. Net 45 minute van Johannesburg en 40 minute van Pretoria. Ons is...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Pont de Fleur is 'n knus kothuis op die Kosmos-landgoed in Hartbeespoort, 'n rustige oorddorp langs die oewers van die Hartbeespoortrivier en teen die hange van die Magaliesberge in Noordwes. Dié tweeslaapkamerkot...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kosmos, Bojanala

In die hartjie van die klein Monaco van die Hartebeespoortdam is die eksklusiewe Kosmos Manor Gastehuis, waar 'n hartlike verwelkoming vir jou wag. Die span wag om jou van die dag wat jy hier aankom tot die dag wat ...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schoemansville, Bojanala

El Shadai Guest House is in die Magaliesberge geleë, kyk uit oor die Hartbeespoortdam en spog met asemrowende uitsigte. El Shadai, wat "meer as genoeg" beteken, is al wat jy benodig om weg te breek van die rep en r...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kosmos, Bojanala

The Blue Orchid is 'n selfsorghuis in Hartbeespoort. Dit is sowat 8 km van die gewilde toeriste-bestemmings, winkelsentrums en restaurante af. Die huis het 2 slaapkamers, elkeen met sy eie en suite-badkamer, 'n deu...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
B&B in Kosmos, Bojanala

Cozy Kosmos bied gerieflike B&B-verblyf in Kosmos Village in Hartbeespoortdam. Dié B&B het uitsigte oor die dam en het ook 'n swembad. Verblyf is beskikbaar in 2 en suite-gastekamers, elk met 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Stillwaters Waterfront Apartments is netjiese, stylvolle en gesellige selfsorgverblyf in Kosmos by Hartbeespoortdam met die rustige waters van die waterfront ‘n paar treë weg en die rotsagtige Magaliesberg in die...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kosmos, Bojanala

Kosmos is 'n volledig gemeubileerde en stylvol ingerigte huis met lieflike uitsigte wat in 'n sekuriteitskompleks teen die hange van die Magaliesberge geleë is. Dis 'n lieflike woning, maar let wel: Die oprit na ...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Sparrow Hawk Lodge bied gedeelde selfsorgverblyf in en suite-eenhede op 'n plaas in privaat besit aan die voorheuwels van die Magaliesberge. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n stil en ru...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Hartbeespoort, Bojanala

Watershed Guest House is in die pragtige area om die Hartbeespoortdam geleë en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf is beskikbaar in 2 wittebroodsuites wat aan gaste 'n ontsnap uit die besige st...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
B&B in Kosmos, Bojanala

Galagos Lodge is in die skilderagtige dorpie Kosmos teenaan die Magaliesburg-bergreeks geleë en bied ononderbroke uitsigte oor die Hartbeespoortdam. Ons grasdak-toevlugsoord is 'n ideale ontmoetingsplek vir resiger...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kosmos, Bojanala

Lilly of the Valley Guesthouse is op die Falcon View Landgoed in Hartbeespoortdam. Dit word omring deur heuwels en bied panoramiese uitsigte oor die dam en op die majestueuse Magaliesberge. Ons het slaapplek vir 6 ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Waterfront Cosy Apartment bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Hartbeespoort. Die kompleks is slegs 'n rit ver vanaf verskeie doendinge en besienswaardighede rondom die dam. Die woonstel is aan die agt...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Harties Views is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 6 gaste in Hartbeespoort. Ongelukkig word geen groepe van slegs volwassenes toegelaat nie. Dit is 'n familie oord. Die eenheid het lugversorging en b...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Tranquil Apartment is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks reg op Hartbeespoortdam se waterfront. Dié huis is die perfekte keuse vir gaste en hul gesin se volgende wegbreek. Die eenheid bied lieflike uitsigte oor...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Kosmos, Bojanala

Montego Bay is 'n pragtige selfsorg-eenheid op die tweede verdieping en spog met pragtige uitsigte oor die dam. Dit is 'n lieflike wegbreekplek vir die hele gesin of vir 'n paartjie wat op soek is na gehaltetyd. D...

Vanaf
R2 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hartbeespoort, Bojanala

La Dolce Vita Guest House is 'n pragtige gastehuis in die skilderagtige dorpie, Kosmos, en bied 'n tikkie ouwêreldse romanse en 180°-uitsigte oor die Hartbeesboortdam. Dis die perfekte plek vir dekadente pieknieks...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 3 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Meerhof akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Hartbeespoort blad indien jy na meer Hartbeespoort akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za