Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Meerhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Meerhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Meerhof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Meerhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Meerhof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Meerhof

Vanaf
R5 600
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Kosmos, Bojanala

Kindle View Lodge is 'n selfsorghuis in Kosmos en bied 'n warm en ontspanne wegbreek met asemrowende uitsigte oor die Hartbeespoortdam. Die huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en...

Vanaf
R2 875
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Schoemansville, Bojanala

Mister C is in die voorstad Schoemansville in Hartbeespoort in die hartjie van die Magaliesberg-streek geleë. Dit is sowat 70 km van Johannesburg en Pretoria af. Verblyf word in 2 ruim, luukse suites gebied. Elke ...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 286
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Lake Komo on Kosmos is in die rustige dorpie Kosmos aan die oewer van die Hartbeespoortdam in die Magalies-biosfeer geleë. Die kothuis se tuin het oorspronklik 'n Engelse styl gehad, maar bied nou 'n unieke mengse...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hartbeespoort, Bojanala

Kosmos View bied 2 selfsorgwoonstelle en is ideaal geleë in Kosmos met fantastiese uitsigte oor die dam. Gaste kan kies om in die 'Pool Side Apartment' of in die 'Upstairs Panarama Apartment' te bly. 'Pool Side Ap...

Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
Hotel in Melodie, Bojanala

Villa Paradiso Country Manor is 'n lieflike hotel, landgoed en konferensie venue aan die oostelike buitewyke van die Hartbeespoortdam. Dit bied uitsigte op die majestueuse Magaliesberge. Die landgoed is sowat 45 mi...

25% af Weeksdae!
VanafR2 580
R2 064
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Bella Vista is in Kosmos, 'n Magaliesbergse dorp met 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam. Die selfsorg huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaa...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Amber Moon bied gaste die perfekte geleentheid om in 'n eksklusiewe, klein privaat galery te bly. Dit is hoog in die Magaliesberg-dorpie Kosmos geleë, met 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam. Die huis het 1 pragti...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hartbeespoort, Bojanala

Hartbeespoortdam Boutique Guest House is in die afgesonderde dorpie Kosmos slegs 'n paar kilometers vanaf al die koffiewinkels, top klas restaurante en spesialiteitswinkels in die omgewing. Dit is ook naby besienswa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broederstroom, Bojanala

Dagbreek Country Stayse se hoofhuis is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 14 gaste. Dis in 'n rustige bos in Broederstroom geleë. Let asb. daarop dat slegs besprekings vir 6 of meer gaste in die hoofhuis aanvaar sal...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Kosmos Gaste Akkommodasie is in die dorpie Kosmos, aan die oewer van die Hartbeespoortdam geleë. Die kamer het 'n uitsig op die dam se oewer en gaste kan die rustigheid en natuur met 'n skemerkelkie in die hand gen...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Meerhof akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Hartbeespoort blad indien jy na meer Hartbeespoort akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za