Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Melodie

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Melodie van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Melodie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Melodie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Melodie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Melodie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Melodie Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Melodie

Vanaf
R1 975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ifafi, Bojanala

Ponciana Superior Guesthouse het die Tripadvisor-toekenning in 2013 ontvang, en is 'n eksklusiewe, luukse gastehuis in Ifafi. By ons verloor gaste hulself in die wonderskone uitsigte en sonsondergange oor die Hartbe...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Schoemansville, Bojanala

Palm Valley se selfsorg-vakansiewoonstelle is net 700 m van die Hartbeespoortdam af. Dit is die ideale verblyf vir sakereisigers, konferensiegangers, of diegene wat 'n spesiale geleentheid wil vier, of op soek is na...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ifafi, Bojanala

Dié gastehuis word deur die majestueuse Magaliesberge omring, in 'n area waar jy waarlik jou skoene kan uitskop terwyl jy na die visarend in die verte luister. Château la Mer Exclusive Guesthouse is 'n luukse, Fra...

Vanaf
R0
per nag, vir 2 mense
B&B in Schoemansville, Bojanala

Benhais Guest House is in Schoemansville in Hartbeespoort geleë en bied gehalte-akkommodasie wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis beskik oor 7 lieflike slaapkamers. Elke kamer het 'n ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Schoemansville, Bojanala

Waterfront Cabanas Self-catering Apartment bied gerieflike verblyf in 'n woonstel met 1 slaapkamer in die hartjie van Hartbeespoort naby die Hartbeespoortdam. Die woonstel het 1 solderslaapkamer, 'n en suite-badkam...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Schoemansville, Bojanala

Hartbeespoort is 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Magaliesberge. Die area is gewild onder natuurliefhebbers, avontuursoekers en stadsbewoners wat wil wegkom vanaf die helder stadsligte om in 'n rustige omge...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Schoemansville, Bojanala

Cinque Montagne is 'n selfsorgwoonstel in Schoemansville. Die woonstel bied gehalte verblyf stapafstand vanaf die Hartbeespoortdam. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en het ook 'n stapelbed in d...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Schoemansville, Bojanala

Harties Wellness Centre & Accommodation is 'n rustige paradys wat selfsorg-oornagkamers in Schoemansville, Hartbeespoort bied. Die akkommodasie is sentraal en gerieflik geleë. Dis net 'n klipgooi van die dam en Sch...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schoemansville, Bojanala

Soos ons naam voorstel is 'n pragtige uitsig wat gaste hier te wagte kan wees, maar tog is dit nie al bederf wat ons vir gaste bied nie. Ontsnap uit die gejaag van die stad en kom ontspan by die Hartbeespoortdam in ...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Schoemansville, Bojanala

6 Kuypers Corner is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Hartbeespoort en is 400 m van die dam af. Die woonstel het 2 slaapkamers, waarvan 1 'n dubbelbed en berg-uitsig het. Die kamers deel 'n badkamer met...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za