Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Melrose Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Melrose Noord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Melrose Noord akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Melrose North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Melrose Noord Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melrose Noord

Premiere Classe Hotel Apartments is gerieflik geleë tussen Rosebank en Sandton, met maklike toegang tot albei die Gautrainstasies. Die hotel is ook naby die hoofweë en is dus ideaal vir sakereisigers wat in die ha...

Vanaf
R1 444
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Melrose Noord

Villa Moyal is in die luukse woonbuurt Melrose in Johannesburg binne loopafstand van Melrose Arch Mall af geleë. Ons is ook net 15 minute vanaf Suid-Afrika se sake- en inkopiekern, Sandton City. Villa Moyal is ten ...

Vanaf
R2 270
per nag, vir 2 mense
Hotel in Melrose Noord

The Capital Melrose is in die nuwerwetse Melrose-distrik geleë. Dit is op die punt van die stad, naby sakegebiede en 'n lewendige straatkultuur geleë. Die luukse woonstelhotel spog met 'n indrukwekkende, koel, ind...

Vanaf
R2 793
per nag (plek vir 2)
Hotel in Melrose Noord

Die Peech Hotel is in Melrose, Johannesburg geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy museums, kunsgalerye, teaters, markte, restaurante en die naglewe. Die hotel bied die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op s...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Melrose Noord

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR890
R757
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Birdhaven, Johannesburg

Melrose Executive Suite bied moderne, luukse selfsorg-woonstelle wat ideaal is vir langtermynverblyf. Die woonstelle is in Melrose oorkant 'n park en 'n voëlbewarea. Die onderste suite is troeteldier-vriendelik. Di...

Vanaf
R1 630
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Johannesburg

Ten Stirling B&B is in mooi versorgde tuine in die voorstad Waverley in Johannesburg. Dis 'n gerieflike ligging vir diegene wat die stad moet besoek, ongeag vir sake, sport of ontspanning. Verblyf is beskikbaar in ...

55% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR960
R432
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

The Spinneys is 'n selfsorg-kothuis in die veilige omheinde woonbuurt Winston Ridge in Johannesburg. Die kothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 kamers wat elk stylvol versier is en gemaklike beddens het. Due hoofs...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melrose, Johannesburg

Melrose Place Guest Lodge bied verblyf aan resigers wat naby vername sakesentrums en die Wanderers Krieketstadion is. Die hartlike gasvryheid en aandag aan detail sal jou behoorlik tuis laat voel. Die verblyf word...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waverley, Johannesburg

4Living Guesthouse bied gerieflike kamers in 'n lowergroen-tuin in Waverley. Gaste kan kies tussen kamers wat gemaklik en ideaal ingerig is vir diegene wat na 'n rustig oornag-bestemming soek. Verblyf is in 5 kame...

Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Anka Lodge bied selfsorgverblyf in Sandton se voorstad Atholl, naby Sandton se middestad, Sandton Gautreinstasie, Sandton Konvensiesentrum, Melrose Arch en Rosebank. Dit is ook naby die Wanderers Gholfbaan, Wanderer...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Illovo, Johannesburg

59 on Central is in die prentjiemooi Illovo in Sandton. Die B&B is 3 km vanaf Sandton City, Gautrein-stasie en Rosebank Mall. Verblyf by 59 on Central word in 2 soorte kamers gebied. Elke kamer het 'n koninggrootte...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Rad Stays - 110 Illovo Mews bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n ateljeewoonstel, wat ideaal is vir ’n paartjie of sakereisiger. Die woonstel is in ’n kompleks in Illovo in Sandton. Die gemeubileerde atelje...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Illovo, Hyde Park

Max Executive Apartments bied selfsorg-woonstelle in Ilovo, Sandton. Die kompleks is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge vir sakereise en vakansies. Max Executive Apartment...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Johannesburg, Oaklands

Oaklands Pied A Terre is 'n bekoorlike ateljee op 'n privaat perseel. Die ateljee is heeltemal apart van die hoofhuis. Dit is in Oaklands, Johannesburg, lekker naby 'n park, gimnasium, restaurante, Melrose Arch, Ros...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Craighall Park

Villa Vittoria bied uitstekende, stylvolle verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die vorige Britse konsulaat, ideaal geleë in die luukse Hyde Park, is op groot skaal gerestoureer in 'n stylvolle gastehuis. ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Melrose Noord akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]