Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Melrose Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Melrose Noord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Melrose Noord akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Melrose North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Melrose Noord Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Melrose Noord

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandown, Benmore Gardens

Sandton Red is 'n ruim grondvloerwoonstel in Sandton wat slaapplek aan 2 gaste bied. Dié woonstel is in 'n veilige en stil kompleks geleë, en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Norwood, Johannesburg

Houghton Guest House skuil in Norwood, lekker sentraal en naby O.R Tambo Internasionale Lughawe, Eastgate, Johannesburg se middestad, Rosebank, Sandton en Braamfontein. Dié gastehuis bied verblyf in luukse en sui...

Vanaf
R4 506
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Kom ervaar die sjiek New Yorkse woonstellewe met 'n tikkie Afrika-styl. Al 60 Raphael-suites is luuks ingerig en ontwerp met uitsigte oor die kosmopolitaanse Nelson Mandela-plein. Dié suite is spesiaal ontwerp om...

Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandton, Sandown

Die luukse Sandton Place is in die hartjie van Sandton se sakekern en Johannesburg se ontspanningsdistrik geleë. Die 5-ster-kamers is stylvol versier en ingerig met moderne geriewe soos 'n TV en gratis WiFi. Daar i...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Saxonwold, Parkwood

Cotswold Gardens is in Saxonwold, Johannesburg geleë en dis naby die M1-hoofweg, gholfbane, Wits Universiteit en Rosebank Mall. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in lieflike, rustige tuine. Akkommodasie word ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Norwood, Johannesburg

Herb Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Norwood. Hierdie bekoorlike ruimte is ideaal vir 'n rustige wegbreek in die hartjie van Johannesburg. Die eienaars het 'n privaat selfsorgkothuis gesk...

Vanaf
R3 895
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

Die manjifieke Renaissance-argitektuur van die Michelangelo, in die hartjie van die Sandton se SSG, en sal 'n blywende indruk op jou maak. Dis in Nelson Mandela Square, bekend as Afrika se sake- en leefstyl-hoofstad...

Vanaf
R3 460
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

DaVinci Hotel & Suites is Legacy se luukse akkommodasie, perfek geleë in die hartjie van Sandton, Gauteng. Dis ideaal vir die oordeelkundige reisiger op soek na ontwerpersakkommodasie en uitstaande gasvryheid wat i...

Vanaf
R4 506
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Dié hotel bied luukse, gemak en styl waaraan oordeelkundige reisigers van regoor die wêreld reeds gewoond is. Die gebou toring 143 m bo die Sandton-stadsprofiel uit. Die hotel bied dus panoramiese uitsigte van die...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houghton Landgoed, Gauteng

Foxwood House is 'n elegante boetiekhotel met welige tuine op 10 hektaar in Houghton, Johannesburg. Dit is 'n rustige hawe met 'n ou wêreldse sjarme en naby Sandton en Rosebank se sakekerns, asook Johannesburg se m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Melrose Noord akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za