Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Meltonwald

5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Meltonwald van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Meltonwald besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Meltonwald.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Meltonwald akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Meltonwald Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Meltonwald Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Meltonwald

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Loxton, Noord-Kaap

Die Kliphuis is in Loxton en bied verblyf aan 4 volwassenes of 'n kleinerige gesin. Dié huis was destyds die dorp se tronk en beskik nou oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koni...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loxton, Noord-Kaap

Loxton Lodge and Restaurant is 'n bekoorlike gastehuis in Loxton, 'n prentjiemooi dorp in die Karoo. Dié stil dorp het baie historiese besienswaardighede en bied uitstekende voëlkykgeleenthede. Verblyf word in 2 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Loxton, Noord-Kaap

Die Rolbos Loxton Guest Cottage is aan die buitewyke van Loxton in die Bo-Karoo. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n houtkothuis met 2 slaapkamers langs 'n oop park wat met ou denne- en peerbome omring word. D...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Windsor Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis met slaapplek vir 4 mense wat op Windsor Plaas geleë is. Die plaas is 11 km van die Karoodorp Victoria-Wes af in die rigting van Britstown naby die ...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Loxton, Noord-Kaap

Jakhalsdans Karoo Guest House and Safaris is 'n oase in die uitgestrekte ooptes van die Karoo naby Loxton. Dis ideaal vir die hele gesin met verskeie doendinge soos voetslaan, bergfietsry, jag, visvang, selfry-safar...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Kampeer/karavaan in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Soutpoort is naby Loxton op 'n Karooplaas geleë. Dit bied kampeerverblyf wat ideaal is vir 'n avontuurlustige gesin of groep vriende. Verblyf word op 2 aparte staanplekke gebied, elk met sy eie ablusiegeriewe met ...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Nuwelande is 'n plaas 11 km buite Loxton op die Fraserburgpad en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of paar vriende. Verblyf bestaan uit 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer en goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapk...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Groot-Karoo, Bo-Karoo

Booiskraal Farmstay bied selfsorgverblyf op 'n skaapplaas in die Karoo net 70 km noord van Beaufort-Wes vanaf Kaapstad se rigting op ’n grondpad en 45 km wes van Drie Susters en Kromrivier vanaf Johannesburg se ri...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse is op 'n plaas in Carnavon, 'n klein Karoodorp geleë. Die huis het van die eerste paar huise wat deur die Voortrekkers in die vroeë 1800's gebou is. Aangesien daar ...

Vanaf
R10 200
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap

Canariesfontein Gasteplaas bied verblyf in 'n selfsorghuis op 'n plaas in privaat besit wat net 42 km van Carnarvon af en 53 km vanaf Loxton in die Noord-Kaap geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]