Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Meltonwald

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Meltonwald van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Meltonwald besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Meltonwald.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Meltonwald akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Meltonwald Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Meltonwald Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Meltonwald

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Camp Nguni is 'n wildlodge indie oostelike distrik van Victoria-Wes in die Noord-Kaap. Dit is op 'n privaat plaas, wat ongeveer 1000-hektaar groot is geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verb...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Drie Susters, Bo-Karoo

Travalia Guest Farm bied oornagverblyf teen die N1 in Drie Susters naby Beaufort-Wes, Victoria-Wes, Murraysburg en Richmond. Daar is 26 ruim kamers en elke kamer het lugversorging, 'n privaat badkamer en braaigerie...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Drie Susters, Noord-Kaap

Desert Dew Guest House is op die Modderfonteinplaas in Victoria-Wes, 35 km vanaf Drie Susters op die N1 geleë. Dié gastehuis het ook 'n ingang vanaf die N12. Desert Dew Guest House is onlangs uitgebrei en die Vel...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Kalkfontein Safari's plaashuis is tussen Britstown en Victoria-Wes geleë. Hier by Kalkfontein Safari's (Grasberg) heers 'n rustige, informele atmosfeer waar gaste kan ontspan. Akkommodasie-opsies strek van selfsorg...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 9)
Lodge in Central Karoo, Karoo

Khulu Umzi Self-catering Game Lodge bied verblyf op 'n lieflike plaas minder as 2 uur se ry vanaf Beaufort-Wes. Die rustieke plaashuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers....

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Murraysburg, Drie Susters

Of jy nou vakansie hou of weens sake reis, kan jy hier by GaMamadi Guest Farm naby aan Drie Susters kom ontspan. Die gasteplaas is 800 m van die N1 af, op 'n rustige, pragtige en eko-vriendelike Merinowol-skaap- en ...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Murraysburg, Drie Susters

Elandsrus Country Lodge is in die Drie Susters-omgewing geleë, 'n bekende landmerk vir diegene wat tussen Johannesburg en Kaapstad op die N1 reis. Al is Elandsfontein 'n skaapplaas, speel dit ook gasheer aan gaste ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R250
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Murraysburg, Drie Susters

Joalani Gasteplaas is 30 km noord van Drie Susters af, net langs die N1. Die gasteplaas bied akkommodasie in en suite-kamers en kampeergeriewe in die stil Karoo. Dit is ideaal vir reisigers wat net wil oornag en vir...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Drie Susters, Bo-Karoo

Die plaas Skietkuil is langs die N1 geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dis 'n stil, skilderagtige oorslaapplek vir diegene wat op die R63 van Port Elizabeth na die Weskus of Namakwaland reis. Dié vak...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 19)
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Duck 'n Dive Accommodation bied verblyf op Wolwas Plaas, 'n skaap- en lusernplaas in die Noord-Kaap naby Loxton. Die huis is op die oewer van 'n pragtige dam 4 km van die hoofplaashuis af en beskik oor 3 slaapkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]