Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (7)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Melville

4.5 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Melville van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Melville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Melville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Melville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Melville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Melville Akkommodasie - Johannesburg

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 136
R852
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville

Motel Mi Pi CHi is 'n ligte, wit oop ruimte en die ideale toevlugsoord vir diegene wat bietjie wil rus na 'n besige dag in Johannesburg. Ons is baie uniek en gebruik ons ligging om 'n ware Afrika-ervaring te bied m...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Auckland Park, Melville

Studio on Walton, in die rustige woonbuurt Auckland Park, is net 'n kort entjie se ry van Johannesburg se middestad af. Dit is ideaal geleë naby die restaurante en winkels van Melville, winkelsentrums en skole en u...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melville

Saffron Guesthouse is in Melville, Johannesburg, 'n area wat bekend is vir sy pragtige roetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Melville Koppies Natuurreservaat, Lindfield Victorian House Muse...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville

7th Street Guesthouse is 'n elegante gastehuis in die hartjie van Melville. Dis in 'n stil doodloopstraat op die hoek van 7de Straat en 7de Laan met 'n uitsig op die Melville Koppies. Verblyf word in 12 kamers met ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Auckland Park, Melville

Melvilla Guesthouse bied gastekamers in Melville, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Melvilla Guesthouse bestaan uit 10 kamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 032
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville

Agterplaas is Afrikaanse kunstenaars Jannie du Toit en Lochner de Kock se eie stukkie trots in die hart van Johannesburg. Dié gastehuis is in 'n baie stil straat geleë en kyk oor die historiese Melville Koppies Na...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR813
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville

33 on First is 'n 4-ster-gegradeerde gastehuis geleë in Johannesburg, Gauteng. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid na aan verskeie doendinge. Ons bied verblyf in 6 s...

Vanaf
R624
per nag, vir 2 mense
B&B in Auckland Park, Melville

Sunbury House and B&B is in Aucklandpark, Johannesburg. Die B&B is naby UJ se Kingsway-kampus, SABC Business Development en Johannesburg se botaniese tuine. Die B&B bied verblyf in 4 individueel versierde en suite-...

Vanaf
R799
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville

Hillside House is met baie geduld opgeknap en verbeeldingryk ontwerp. Dit bied 'n privaat, dog huislike toevlugsoord in die hart van Melville, 'n hipermodieuse area in Johannesburg. Die lugtige kamers is eenvoudig...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville

Be My Guest Bed, Book & Breakfast is in 'n baie stil straat in die hartjie van Melville, Johannesburg geleë. Die stilte van die area, die talle boeke in die B&B en die voëllewe in die tuin help gaste om te vergeet...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Melville akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za