Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Memel

4.4 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Memel van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Memel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Memel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Memel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Memel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Memel Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Memel

Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Vrystaat

Driefontein Cottage bied selfsorgverblyf op 'n lieflike produserende plaas net 'n klein entjie vanaf Vrede. Driefontein Cottage het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers op die oewer van 'n dam. Die hoofslaapkamer...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 16 mense
Selfsorg in Vrystaat

Fraaiuitsig Guest Farm is in die Oos-Vrystaat geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n groot gesin of groep vriende wat lief is vir die natuur. Die ruim huis bied verblyf vir tot 16 gaste. Daar is 2 slaa...

Vanaf
R2 560
per nag, vir 14 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Jamica Country House is in die pragtige Hoëveldberge in die Volksrust-area geleë en bied gehalteverblyf op 'n plaas. Dit is op die grens van die Vrystaat en Mpumalanga geleë en die Kliprivier vloei deur die plaas...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, KwaZulu-Natal

Grey Goose Game Lodge is aan die voet van die Drakensberge, 3 km van Newcastle af. Die perseel bied 'n rustige atmosfeer en 'n rits opwindende doendinge, keurige etes en asemrowende natuurskoon. Ons bied verblyf in...

Vanaf
R598
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle, KwaZulu-Natal

Kwantulindawo Guesthouse is in Aviary Hill in die dorp Newcastle geleë. Dié knus gastehuis is ideaal vir paartjies, gesinne met kinders, sakereisigers en groot groepe. Die ligging bied maklike toegang tot openbare...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, KwaZulu-Natal

Albatros21 B&B is in Newcaslte, die derde grootste stad in KwaZulu-Natal. Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers waarvan 3 verblyf bied aan 2 volwassenes en 'n kind. Elke kamer het lugversorging, 'n badkamer, 'n T...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle, KwaZulu-Natal

Avalon Guest Manor is in die hartjie van Aviary Hill in Newcastle geleë, net 10 minute van die sakekern af. Dit is die ideale wegbreekplek vir sakereisigers en vakansiegangers. Ons is ideaal geleë om persoonlike e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Newcastle, KwaZulu-Natal

Pheasant's Rest is 'n gastehuis in die veilige en rustige buitewyk Aviary Hill in Newcastle waar 'n hartlike welkom deur die gashere, Ben en Petra, jou altyd inwag. Pheasant's Rest is 3 km vanaf restaurante en winke...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, Hutten Heights

Gastehuis Marisch is in 'n stil voorstad van Newcastle geleë. Dit is 'n moderne B&B ideaal vir paartjies en korporatiewe reisigers. Die gastehuis bied gerieflik gemeubileerde slaapkamers met en suite-badkamers. Ga...

20% af Naweke!
VanafR806
R645
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, Schuins Hoogte

Blessings Guest House is in Hutten Heights, ’n spogbuurt in Newcastle, geleë. Dis net ’n kort entjie se ry vanaf 2 inkopiesentrums en die Black Rock Casino. Ons het 3 bekoorlike dubbelkamers met en suite-badka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Memel akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]