Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Menlopark

4 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Menlopark van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Menlopark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Menlopark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Menlopark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Menlopark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Menlopark Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 300
R2 070
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Menlopark

2a @ Quivertree Apartment is op die grens tussen Menlopark en Hazelwood in Pretoria geleë. Dis naby verskeie restaurante in The Village, Hazelwood en The Club Mediese Sentrum. en Menlyn- en Brooklyn-winkelsentrums ...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Menlopark

Alpine Attitude Boutique Hotel se interessante argitektuur en dekor maak dit anders as ander hotelle. Dit spog met ontwerpe van plaaslike kunstenaars, tesame met hipermoderne lyne en kontemporêre dekor. Die treffen...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Menlopark

Menlo View Guest Rooms skuil in Menlo Park in Pretoria-Oos. Dié stil, lowerryke woonbuurt is net 'n klein entjie se stap vanaf Menlyn Winkelsentrum, die Sun Arena by Times Square en Menlyn Maine Casino. Die restaur...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR597
R418
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Menlopark

16 on 7th is in Menlopark in Pretoria en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisigers of 'n oornaggas. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié ateljee-woon...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Menlopark

3rd Street Cottage is in Menlopark in Pretoria geleë. Dié kothuis is in die tuin agter die hoofhuis geleë en het sy eie parkeerplek en binnehof met braaigeriewe. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
B&B in Menlopark

Comfort Guest House bied gehalte-oornagverblyf in Menlo Park in Pretoria. Pretoria staan as die Jakarandastad bekend weens die talle boomlanings met ligpers bloeisels. Dié stil stad het verskeie natuurlike en kultu...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Menlopark

Ambiance Guesthouse is in die luukse woonbuurt, Menlopark in Pretoria geleë. Dié gastehuis is lekker sentraal en naby die winkelsentrums, vermaakgeriewe en die sakekern. Dit bied ook maklike toegang tot die N1. ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Menlopark

Edison Corner Apartment is 'n opgeknapte selfsorgwoonstel op 'n residensiële perseel in Menlo Park, Pretoria geleë. Dié woonstel is ideaal geleë vir sakereisigers of vakansiegangers met vermaak en restaurante oo...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Menlopark

Klop by Moroccan House aan vir 'n unieke ervaring in Pretoria. Ons spesialiseer in Marokkaanse kookkuns, gasvryheid, handwerk, kuns en oorspronklikheid. Ons gaste word hartlik ontvang en bederf met 'n rustige atmosf...

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Menlopark

The Elegant Lodge is 'n elegante Kaaps-Hollandse lodge wat 'n gesogte en gerieflike bestemming bied. Dié pragtig versierde lodge, met sy luukse meubels en interieur sal jou vinnig tuis laat voel. Hier kan jy goeie ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Menlopark akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za