Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Menlyn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Menlyn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Menlyn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Menlyn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Menlyn Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 050
R735
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterkloof Glen, Menlyn

Upmarket Studio Apartment at Menlyn Maine is 'n selfsorg-ateljeewoonstel op die sewende verdieping van die Menlyn Maine Residences. Die woonstel is oorkant die pad van Menlyn Maine se Central Square, dis net 3 minut...

Vanaf
R3 750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Menlyn

Manor @ Maine1610 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse woonstel in 'n woonstelkompleks in Menlyn, Pretoria. Die woonstelkompleks het 24 uur-sekuriteit en biometriese toegang. Die woonstel is op die 16de ve...

20% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 040
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterkloof Glen, Menlyn

Menlyn Maine Residence 201 is 'n luukse selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Menlyn Main in Waterkloof Glen, Pretoria. Dié oopplan-woonstel het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort ...

Vanaf
R1 699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterkloof Glen, Menlyn

Menlyn 1 Slaapkamer Penthouse is in die groen stad Menlyn Maine geleë. Dit is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Waterkloof Glen, Pretoria. Die woonstel is op die boonste verdieping, word via 'n hysbak bereik en h...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Menlyn

Menlyn Maine Accommodation is 'n elegante dog gesellige woonstel in Menlyn, 'n energieke voorstad van Pretoria. Die kompleks is oorkant Central Square en naby Sun International Time Square Casino and Arena, uitsteke...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Menlyn

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R723
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Lynnwood Glen

40 on Ilkey B&B is 'n bekoorlike B&B in Lynnwood Glen, 'n stil, veilige, lowerryke woonbuurt net 'n klein entjie se ry vanaf Menlyn Park Winkelsentrum. Johan en Danél, jou gasheer en gasvrou, is bekend vir hul hart...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

@ Menlyn Place, Menlyn Maine is in die hartjie van Menlyn in Pretoria geleë. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enke...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria-Oos, Alphen Park

Menlyn Boutique Hotel is 'n plek waar luuksheid, rustigheid en kuns ontmoet. Ons is trots op die beste geriewe gekombineer met elegante kamers wat smaakvol versier is in 'n warm en verwelkomende atmosfeer, met wonde...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Newlands, Pretoria-Oos

Bali House is in die noordelike voorstad Newlands in Pretoria. Ons is net 4 km vanaf Lynnwood Glen, en Menlyn Park Winkelsentrum en Time Square Casino is met om die hoek. Ons bied verblyf in 3 kamers wat modern ing...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lynnwood Glen, Pretoria-Oos

Kom geniet 'n pragtig gemeubileerde gastehuis in 'n groot rustige tuin in 'n stil, sentraal geleë woonbuurt met sekuriteitsbeheer. Ons bied diens uit die boonste rakke in agt individueel gestileerde luukse kamers e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Menlyn akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za