Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Meredale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Meredale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Meredale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Meredale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Meredale Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Meredale

SouthView Lodge bied slaapplek op 'n koppie in Meredale. Die lodge is modern en argitektonies ontwerp en op 'n 3,4 ha. koppie in die suide van Johannesburg geleë . Dit het 'n panoramiese uitsig oor die middestad e...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Meredale

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Mondeor, Johannesburg

Sleep Haven verwelkom hul gaste met privaatheid en eksklusiwiteit. Dit is ’n nuwe, luukse boetiekhotel in die sonderlinge voorstad Mondeor. Dit is die ideale keuse vir die oordeelkundige reisiger, waar sakelui, p...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mondeor, Johannesburg

Liv-In-Mondeor bied oornag-selfsorgverblyf aan sakereisigers, paartjies of studente. Die eenhede is in Mondeor in Johannesburg-Suid geleë en dit is naby verskeie winkels en geriewe. Verblyf is beskikbaar in 2 self...

Vanaf
R400
per nag, vir 1
Gastehuis in Mondeor, Johannesburg

Silver Leaf is ’n gerieflik gemeubileerde gastehuis in ’n groot tuin in Modeor, Johannesburg. Silver Leaf bied ’n keuse tussen 3 eenhede. Die Blou Suite is gerieflike gemeubileer en bied slaapplek aan 3 gast... Aanpasbare Kansellasie!

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Eagles Nest Estate bestaan uit 3 luukse oases van vrede en rus na 'n besige dag, 'n plek waar jy jou skoene kan uitskop en die uitstekende 180º-uitsig van die onbewoonde Eikenhofvallei kan geniet. Ons is ongeveer ...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Kwa - Bungane Guest House is in Ormonde, in die suide van Johannesburg, geleë en bied oornagverblyf in 7 gerieflike en suite-kamers. Elke kamer is ingerig met 'n gemaklike bed, 'n badkamer, toiletware, onbeperkte ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Crown Gardens, Gauteng

Regal Guest House bied verblyf in Crown Gardens, 'n woonbuurt in Johannesburg. Daar is heelwat besienswaardighede in die omgewing, waaronder Gold Reef City, Southgate Mall, Klipriviersberg Natuurreservaat, die Johan...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Winchester Hills, Johannesburg

Mthiya’s Guesthouse is in Winchester Hills in die suide van Johannesburg geleë en bied gerieflike verblyf net 3 km vanaf die prettige Gold Reef City Pretpark. Dié gastehuis is sowat 30 minute vanaf O.R. Internas...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
B&B in Winchester Hills, Johannesburg

Winchester Lodge is teen 'n heuwel in die gegoede, veilige voorstad, Winchester Hills, in Johannesburg geleë. Hierdie privaat en eksklusiewe lodge is die ideale keuse vir oordeelkundige sakereisigers, paartjies en ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Nokaneng Guest House bied verblyf in gastekamers wat in Mayfield Park langs die Klipriviersberg Natuurreservaat in Johannesburg geleë is. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek on...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Meredale akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...