Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Merrivale Heights besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Merrivale Heights.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Merrivale Heights akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Merrivale Heights Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Merrivale Heights Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Merrivale Heights

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in World's view, Hilton

Gateside Guesthouse is in 'n stil doodloopstraat in Hilton Village geleë. Dit is net 10 km van Pietermaritzburg se middestad af en halfpad tussen die Drakensberge en KwaZulu-Natal se strande. Verblyf word gebied ...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

Villa Santaurio bied gerieflike selfsorgverblyf in die eg plattelandse dorpie, Hilton, hoog teen die berge buite Pietermaritzburg in die Natalse Middellande. Ons bied verblyf in 2 gemeubileerde eenhede, toegerus ...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hilton, KwaZulu-Natal

The Knoll het 'n ryk geskiedenis en is op die ou plaas, The Knoll, in Hilton in die Natalse Middellande geleë. Sedert 1850 is The Knoll al 'n plaas, jag-lodge, hotel, skool, landgoed en gesinshuis. Al ons eenhede ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton Bella Vista - Cachai bied selfsorgverblyf in 'n mooi woonbuurt in Pietermaritzburg. Die dorp spog met ongekende natuurskoon, pragtige dorpies in en om die stad en 'n wonderlike kunsroete om te verken. Verbly...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
B&B in World's view, Hilton

Bancroft B&B is in die beboste, lowergroen heuwels van Hilton, bokant Pietermaritzburg, die hoofstad van KwaZulu-Natal. Ons bied 3 uiters gerieflike B&B-suites. Die Gesin-suite kan tot 4 gaste akkommodeer. Daar is ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Oak Park

Geleë teen die agtergrond van die rustige woude van die Fercliff Natuurreservaat, met 'n uitsig oor Pietermaritzburg, bied Victoria Gastehuis beide bekostigbare bed en ontbyt akkommodasie, sowel as die gerief van S...

Vanaf
R738
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

11 on Karkloof is in KwaZulu-Natal se Middellande geleë en bied selfsorgverblyf in 2 huise en 5 kothuise. Die perseel is 9 km vanaf Howick en is die ideale basis vanwaar besoekers die Middellande kan verken. Die ar...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Merrivale Heights

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

The Cottage On the Green is in World's View, Pietermaritzburg en bied verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkel, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die kothuis het 2 slaapkamers...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Ukuthula Lodge is 'n besonderse privaat wildreservaat van 300 hektaar wat teen die hange van die Karkloof lê en uitkyk oor die Albert Falls-dam. Dié lodge het 6 grasdak-chalets wat elkeen selfsorgverblyf aan 4 ga...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Montrose, Oak Park

Geleë in die hartjie van Pietermaritzburg, binne 'n prentjiemooi, boomryke area is Beit Lechem Bed and Breakfast geleë. Ons bied verblyf in 5 kamers met slaapplek vir 9 gaste en is binne 'n kilometer vanaf die ber...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Merrivale Heights akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Natalse Middelande blad indien jy na meer Natalse Middelande akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za