Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Meyersdal

4.3 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Meyersdal van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Meyersdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Meyersdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Meyersdal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Meyersdal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Meyersdal Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R795
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Meyersdal

Cycad Place is 'n selfsorgmeenthuis in 'n veilige kompleks in Meyersdal. Hierdie huis is ideaal geleë en loopafstand vanaf 'n Virgin Active, News Café en ander geriewe en restaurante. Hierdie stylvolle meenthuis ...

Vanaf
R1 229
per nag, vir 2 mense
B&B in Meyersdal

Die Le Cozmo Gastehuis is in Meyersdale, 'n luukse buurt in Alberton, geleë. By die Le Cozmo Gastehuis is ons trots op ons uitstekende diens en gee ons aandag aan die kleinste besonderhede, ons heerlike, volledige ...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Meyersdal

Quarters is gemaklik ingerig om 4 gaste in Meyersdal, Alberton, te akkommodeer. Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat met dubbel- en enkelbeddens ingerig is, en 2 badkamers wat gedeel word. Die slaapkamer op die on...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Meyersdal

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Alberton,
Gauteng

Serenity Guest House is in Alberton geleë en bied bekostigbare B&B-verblyf in 'n huislike omgewing wat ontspanne verblyf waarborg. Verblyf word gebied in 9 kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en beskik oor...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bassonia,
Alberton

Sunset Views 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Johannesburg. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Die woonstel is smaakvol versier en het 3 slaa...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Alberante,
Alberton

Bella Chateau is 'n eksklusiewe gastehuis wat gerieflike B&B- en selfsorg-akkommodasie met uitstekende geriewe bied. Die gastehuis is in die luukse sekuriteitslandgoed van Alberante in Alberton geleë en is binne ry...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Alberante,
Gauteng

La Palma Gues House and Conference Venue is in Alberton geleë. Die gesogte Alberante-sekuriteitslandgoed is veilig omhein en het 2 afstandbeheerde hekke. Verblyf word aangebied in 8 luukse en suite-kamers en 9 s...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Randhart,
Johannesburg

Michelle Corporate Accommodation & Guest Lodge bied puik verblyf in Randhart, Alberton. Dit is ideaal vir sakereisigers en diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Ons het 16 privaat kamers. Elke kamer...

Vanaf
R756
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Alberante,
Alberton

Alberton-Tulbagh Guest House is in die luukse buurt Alberante in Alberton, suid van Johannesburg, in Gauteng geleë. Die gastehuis is sentraal geleë en bied maklike toegang tot verskeie groot winkelsentrums, lughaw...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 077
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Alberton,
Alberante

Ronnie’s Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 privaat selfsorgwoonstelle op die eienaar se perseel in Alberante in Alberton. Die woonstelle is vas aan die agterkant van die hoofhuis en elkeen het sy eie inga...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Meyersdal akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...