Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Meyerspark

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Meyerspark bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2 resensies.

Meyerspark

224 on Carinus Bed & Breakfast

"Afhangende van die besigheid is Meyerspark 'n pragtige stil ou gedeelte van Pretoria. Vreeslik naby aan Silverton waar ons moes wees. Vir daardie doel is Meyerspark baie goed geleë."

Meyerspark

Constantia Guest Lodge

"Gerieflik naby aan al die snelweë, dog 'n rustige woonbuurt."