Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Meyerton

4 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Meyerton van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Meyerton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Meyerton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Meyerton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Meyerton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Meyerton Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Meyerton

Klip River Country Estate is 'n plattelandse gastehuis in die suide van Johannesburg. Die kombinasie van ons plattelandse tuine en luukse geriewe maak Klip River Country Estate Gastehuis 'n elegante maar bekoorlike ...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
B&B in Meyerton

Ikhamanzi Bed & Breakfast is in Mooilande sowat 60 km suid van Johannesburg in die Midvaal-area geleë. Ons bied gerieflike, plattelandse verblyf waar gaste heerlik langs die rotsswembad kan ontspan, 'n drankie kan ...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Meyerton

Plaaskombuis Country Estate is 'n pragtige gasteplaas langs die Kliprivier in Meyerton, Midvaal met maklike toegang vanaf die R59. Ons bied bekostigbare en gerieflike B&B-, selfsorg- en gesinsverblyf aan reisigers w...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 320
R3 888
per nag, vir 14 mense
Selfsorg in Kookrus, Meyerton

Die Guests is ’n ruim selfsorghuis op die oewer van die Kliprivier in Kookrus, Meyerton en het slaapplek vir 9 volwassenes en 5 kinders. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ...

Vanaf
R1 118
per nag, vir 2 mense
Hotel in Meyerton

Lord's Signature Hotel is tussen drie riviere geleë - die Vaal-, Klip-, en Suikerbosrivier. Ervare reisigers kry hier die geleentheid om ons absolute luuksheid te koester. Al die kamers het en suite-badkamers, ter...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Meyerton

The Coral Door is 'n moderne en smaakvol versierde woonstel op 'n veilige landgoed in Vereeniging. Die dorp is aan die oewer van die Vaalrivier geleë en bied 'n verskeidenheid watersportgeleenthede. Die ruim eens...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Deur Estates, Meyerton

Johandri Self-Catering Unit is in die klein dorpie van Meyerton geleë en is 'n gemeubileerde selfsorg-eenheid wat oornag-akkommodasie bied. Dit is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat die omgewing kom verken. ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Meyerton

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vereeniging, Gauteng

Die Vinknes en De Oude Schuur is in 'n groot tuin op 'n landgoed naby Meyerton geleë. Die Vinknes is 'n lieflike dubbelverdieping-eenheid wat ideaal is vir paartjies. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en is op die e...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR350
R315
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vereeniging, Gauteng

Contractor Stay bied selfsorg- en gastehuisverblyf vir sakereisigers en kontrakteurs in Vereeniging. Dis in die Midvaal op 'n 2 hektaar-landgoed geleë en is skoon, netjies, bekostigbaar. Verskeie verblyfsopsies is...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Henley On Klip, Gauteng

Ducks Country House and Venue is 'n eklektiese gastehuis op die oewer van die Kliprivier. Dit is in die rustige dorpie Henley-on-Klip geleë, net 40 minute suid van Johannesburg. Die herehuis het 2 ruim herehuis-su...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Meyerton akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]