Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
B&Bs (4)
Wildsplase (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Mid-Illovo

3.8 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Mid-Illovo van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Mid-Illovo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mid-Illovo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mid-Illovo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mid-Illovo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mid-Illovo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
25% af Aanbod!
VanafR1 300
R975
per nag, vir 2 mense
B&B in Mid-Illovo

Timeless Lodge is 'n lieflike lodge op 'n rotswand in Umkomaas met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Die lodge is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Gaste kan by die swembad ontspan of op die stoep wat 'n ...

Vanaf
R2 296
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Illovo Beach, Mid-Illovo

2 La Mer nooi jou uit om weg te breek na hierdie luukse tweeslaapkamerwoonstel in Illovo Beach aan KwaZulu-Natal se tropiese kus. Die omgewing is rustig en die woonstel is net 30 minute suid van Durban. Dié woonst...

Vanaf
R2 895
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Illovo Beach, Mid-Illovo

37 La Mer is in Illovo Beach net 30 km suid van Durban geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Die rustige, ongerepte kusdorpie, Illovo Beach, spog met lekker warm weer die hele jaar lank en ...

15% af Weeksdae!
VanafR290
R247
per nag (plek vir 6)
Oord in Illovo Beach, Mid-Illovo

ATKV Natalia bied gerieflike selfsorgverblyf na aan die strand teen KwaZulu-Natal se suidkus. Dit is net 40 km suid van Durban se middestad en net 5 km van Winkelspruit af. Verblyf word aangebied in 'n verskeidenhe...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mid-Illovo

Oceandivers Lodge is 'n gastehuis in Widenham Umkomaas, 'n stil area met ’n lieflike see-uitsigte. Daar is 5 slaapkamers, waarvan 3 kamers 'n see-uitsig het. Dié kamers het ook privaat badkamers. Daar is 2 kamer...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mid-Illovo

iNsingizi Lodge is in 'n skilderagtige landskap met golwende heuwels en kranse in die Middel-Illovo Distrik van die KwaZulu-Natalse Middellande geleë. Die lodge akkommodeer groepe in 'n aantal chalets en selfsorg...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Illovo Beach, Mid-Illovo

Illovo Beach House is 'n rustige plek in Amanzimtoti met 180°-see-uitsigte, naby die strand. Die huis is net 14 km vanaf die Arbour Crossing Shopping Centre, 23 km vanaf die KwaMnyandu Shopping Centre, 23 km vanaf ...

Spesiale Aanbod!
VanafR999
R856
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Mid-Illovo

The Blue Shark Ocean View Studio is 'n pragtige ateljeewoonstel naby die strand in Umkomaas. Die woonstel het 'n oopplan-sitkamer en -slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Dit het 'n badkamer met 'n...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Mid-Illovo

Elephants Tusk is 'n klein B&B in Umkomaas in die hartjie van die duikgemeenskap. Dis aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Gaste kan in die omgewing gholfspeel, skubaduik, branderplankry, strand toe gaan of op ...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mid-Illovo

Shark and Shoal Guesthouse is in die kusdorpie Umkomaas geleë, en is bekend vir sy duiksentrums in die wêreldbekende Aliwal Bank, een van die top tien duikplekke in die wêreld. Umkomaas is 'n kort rit weg van ten...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Mid-Illovo akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Stanger blad indien jy na meer Stanger akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]