Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
B&Bs (4)
Wildsplase (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Mid-Illovo

3.8 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Mid-Illovo van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Mid-Illovo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mid-Illovo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mid-Illovo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mid-Illovo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mid-Illovo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Mid-Illovo

Voorkeurvennoot
Vanaf
R680
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

74 Eden Sands is 'n moderne tweeslaapkamer-eenheid met 'n see-uitsig. Dié eenheid is op die grondvloer geleë, maar daar is wel trappe wat vanaf die parkeerarea na die eenheid lei. Die eenheid bied direkte toegang ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

Eden Sands 102 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in Winklespruit. Die kompleks het direkte toegang tot die strand. Die woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en...

Vanaf
R615
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Warner Beach, Amanzimtoti

Eden Sands is 'n lieflike, gerieflike selfsorgwoonstel geleë in 'n veilige kompleks in Kingsburgh. Dit is slegs 'n klipgooi vanaf die strand en stapafstand vanaf verskeie inkopiesentrums. Die woonstel bestaan uit...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Warner Beach, Amanzimtoti

Aloes No.21 is in Warner Beach, 'n klein oorddorpie in KwaZulu-Natal. Dit is skaars 500 m van die see af, 1 km van die Galleria Winkelsentrum af, en net 7 km van Crocworld af wat dit die perfekte verblyf maak as jy ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R735
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

6 Edensands bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n sekuriteitskompleks op die strand in Winkelspruit. Die woonstel bied lieflike see-uitsigte en gaste het direkte toegang tot die strand. ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

8 Eden Sands is 'n lieflike, gerieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Winklespruit. Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is nie genoeg slaapplek vir 6 volwassenes nie. Dit ...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

3 Eden Sands is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Winklespruit. Die kompleks is op die strand geleë, met direkte toegang tot die strand. Dit is ook naby ’n winkelsentrum in die area. Die eenheid...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Warner Beach, Amanzimtoti

Eden Sands 58 is 'n lieflike grondvloereenheid in 'n veilige sekuriteitskompleks in Winklespruit, Kingsburgh. Die eenheid het 'n see-uitsig, direkte toegang tot die strand en is gerieflik naby verskeie winkelsenstru...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

Moval Cabanas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel in die Eden Sands-kompleks in Winkelspruit, Amanzimtoti. Dié woonstel het slaapplek vir 5 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR850
R729
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

Las Palmas 5 bied selfsorg-akkommodasie in 'n dupleks-huis op die strand met see-uitsigte. Die huis is stapafstand van die strand af en dis in die kusdorpie Winklespruit, net suid van Amanzimtoti, geleë. Die eenhei...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R530
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Warner Beach, Amanzimtoti

Modern Industrial Cottage is ’n tuinkothuis wat lig is en in ’n industriële-styl gebou is. Dit is op ’n woonerf waar die eienaars bly. Die kothuis is privaat en is die ideale plek om weg te breek vanaf die st...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Winklespruit, Warner Beach

Mittaniah Akkommodasie bied troeteldier-vriendelike selfsorg-verblyf in Winklespruit, net 230 m vanaf St Winifred's Beach. Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat elkeen 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders onder...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Winklespruit, Kingsburgh

Beach Fantasea bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-strandhuis met 'n see-uitsig. Die huis is net oorkant die pad vanaf die strand in Winkelspruit, Amanzimtoti. Die huis het 3 slaapkamers, 'n kombu...

15% af Laaste Kans!
VanafR750
R638
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

Oceanbreeze 13 is 'n selfsorg-eenheid op die grondvloer in 'n cabana-styl op Winklespruit se Blouvlagstrand en die kompleks bied direkte toegang tot die strand. Die eenheid is 'n moderne, goed toegeruste ateljeew...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR960
R864
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Warner Beach, Amanzimtoti

Akidogo Guest House is naby Amanzimtoti aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë, net 500 meter van die hoofstrand af. Die gastehuis is volgens 'n hoë standaard gemeubileer en ingerig, en is perfek vir lang- én kortter...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Warner Beach, Amanzimtoti

Beachfront Cabanas is in Winklespruit-strand in Amanzimtoti geleë. Amanzimtoti is 'n kusdorpie net suid van Durban in KwaZulu-Natal. Dié dorpie is wyd bekend vir sy beeldskone strande, en as 'n snorkel- en brander...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Warner Beach, Amanzimtoti

7 Ocean Breeze is 'n oopplan-ateljeewoonstel met selfsorgfasiliteite, ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders, met 'n lieflike see-uitsig en direkte toegang tot die strand deur 'n hek wat kan toesluit. Die strand is v...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

Ocean Breeze 38 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n kompleks in Winklespruit geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander geriewe. Die woonstel bied slaapplek vir 5 g...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

Ocean Breeze 42 is 'n selfsorgwoonstel wat nuut oorgedoen en versier is. Dit is op die grondvloer geleë van 'n luukse kompleks teenaan die hoofstrand in Winkelspruit. Dit kyk uit oor die swembadarea en daar is nie ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Warner Beach, Amanzimtoti

Flat 15 Ocean Breeze bied gerieflike selfsorgverblyf op die grondverdieping in 'n cabana-styl woonstel. Dié woonstel is in die Ocean Breeze-kompleks met direkte toegang tot die strand. Die oopplan-selfsorgwoonstel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 61 tot 80

Welkom by die Mid-Illovo akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Stanger blad indien jy na meer Stanger akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]