Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (41)
B&Bs (2)
Wildsplase (6)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (25)

Resensies van Mid-Illovo

3.8 / 5  
volgens 28 resensies
Lees regte resensies van Mid-Illovo van 28 geverifieerde gaste.
Indien jy Mid-Illovo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mid-Illovo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mid-Illovo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mid-Illovo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mid-Illovo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Mid-Illovo

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

8 Eden Sands is 'n lieflike, gerieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Winklespruit. Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is nie genoeg slaapplek vir 6 volwassenes nie. Dit ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Winklespruit, Warner Beach

Iholide Apartments is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die rustige Winklespruit omgewing naby Amanzimtoti op die suidkus van KwaZulu-Natal. Die Le Chaland kompleks is ongeveer 2-minute se stap vanaf d...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Warner Beach, Amanzimtoti

Eden Sands 58 is 'n lieflike grondvloereenheid in 'n veilige sekuriteitskompleks in Winklespruit, Kingsburgh. Die eenheid het 'n see-uitsig, direkte toegang tot die strand en is gerieflik naby verskeie winkelsenstru...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

Moval Cabanas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel in die Eden Sands-kompleks in Winkelspruit, Amanzimtoti. Dié woonstel het slaapplek vir 5 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R729
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

Las Palmas 5 bied selfsorg-akkommodasie in 'n dupleks-huis op die strand met see-uitsigte. Die huis is stapafstand van die strand af en dis in die kusdorpie Winklespruit, net suid van Amanzimtoti, geleë. Die eenhei...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Winklespruit, KwaZulu-Natal

Las Palmas No 3 bied selfsorgverblyf in 'n strandfrontdupleks stapafstand van die strand af in Winklespruit aan KwaZulu-Natal se Suidkus, net suid van Amanzimtoti. Dié dubbelverdieping-eenheid is ruim, het slaapp...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Warner Beach, Amanzimtoti

90 Eden Sands is in Winkelspruit aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Di...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Winklespruit, Warner Beach

Andante Villa 16 is in ruim selfsorgwoonstel in Kingsburgh met slaapplek vir tot en met 10 gaste. Dié woonstel het 'n uitsig oor die swembad en beskik oor 4 slaapkamers wat badkamers deel wat toegerus is met sto...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Winklespruit, Kingsburgh

Beach Fantasea bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-strandhuis met 'n see-uitsig. Die huis is net oorkant die pad vanaf die strand in Winkelspruit, Amanzimtoti. Die huis het 3 slaapkamers, 'n kombu...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Winklespruit, Warner Beach

Oceanbreeze 13 is 'n selfsorg-eenheid op die grondvloer in 'n cabana-styl op Winklespruit se Blouvlagstrand en die kompleks bied direkte toegang tot die strand. Die eenheid is 'n moderne, goed toegeruste ateljeew...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Mid-Illovo akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Stanger blad indien jy na meer Stanger akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za