Resensies van Mid-Illovo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mid-Illovo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.82 uit 5 gekry volgens 28 resensies.
Christo R. - 13th August 2019
staying in Clansthal, Mid-Illovo
Dankie tog daar is nie woonstelblokke nie! Margate gaan in die toekoms nie meer 'n lekker besoekpunt wees nie.
Ann S. - 29th July 2019
staying in Clansthal, Mid-Illovo
Mooi, rustige strand.
Jan L. - 22nd April 2019
staying in Clansthal, Mid-Illovo
Geen lewensredders waar ons was nie.
Ruth H. - 21st April 2019
staying in Mid-Illovo
Other that the beautiful Tala there is not much to do there although there are probably walks and such we don't know about. We were there for a Wedding but no reason to return.
Virginia N. - 25th February 2019
staying in Clansthal, Mid-Illovo
Everything is good with exception of the monkey's. Had to keep doors and windows closed or else they invaded the house.
Michelle D. - 2nd October 2018
staying in Clansthal, Mid-Illovo
Lovely area.
Priscilla J. - 3rd September 2018
staying in Clansthal, Mid-Illovo
Another great little gem tucked away on the beautiful south coast.
Shantel P. - 16th April 2018
staying in Umkomaas, Mid-Illovo
A peaceful place for a city break!
Llewelyn S. - 26th March 2018
staying in Clansthal, Mid-Illovo
Clansthal is veilig en natuurskoon. Sal dit vir enige person met 'n liefde vir die natuur aanbeveel.
Eddie V. - 11th January 2018
staying in Clansthal, Mid-Illovo
Geen lewensredders op die strande nie. Ons moes in Scottburgh gaan swem het. Die strand was baie vuil.
Anna-marie C. - 3rd January 2018
staying in Clansthal, Mid-Illovo
Sal dit sekerlik hierdie jaar weer bespreek. Verseker!
Nicolene K. - 30th December 2017
staying in Mid-Illovo
So much to do! We went for a shark cage and free dive at Aliwal Shoal Dive Centre. We also went for a microlight flight at World of Wings Flight Centre.
Marinda B. - 13th August 2017
staying in Mid-Illovo
Die Gwahumbe Reservaat is 'n moet vir die buitelewe en di 4×4 liefhebber.
Riette B. - 12th April 2017
staying in Mid-Illovo
Mens kan ongelukkig nie by Umkomaas swem nie, maar die strand is lieflik stil om vroegoggend met die honde te gaan loop. Naby swemstrande soos Scottsburgh en Amamzimtoti is lieflik.
Danie M. - 11th January 2017
staying in Mid-Illovo
Nie veel om te doen in die onmiddellike omgewing nie.
Pieter G. - 29th November 2016
staying in Clansthal, Mid-Illovo
The gardens are beautiful and well maintained. The reception to this accommodation was friendly.
Shirley B. - 14th June 2016
staying in Mid-Illovo
Beautiful area and people were friendly but the road is very bad due to a stop/go situation that seems to be abandoned and road is broken up tar and gravel not good for a car - better for a bakkie/SUV.
Ronel S. - 1st April 2016
staying in Mid-Illovo
Lekker warm, stil en rustige area waar jy heerlik kan rus.
Wieks D. - 1st April 2016
staying in Clansthal, Mid-Illovo
Lekker rustig.
Willie B. - 27th December 2015
staying in Mid-Illovo
Sal beslis aanbeveel.
Koos D. - 27th December 2015
staying in Clansthal, Mid-Illovo
Goed geleë en naby besigheidsentra. Opvallend skoon en netjiese omgewing asook 'n baie rustige atmosfeer, veral vir mense met kleinkindertjies (ons geval kleinkinders- Oupa en Ouma).
Johan H. - 22nd December 2015
staying in Mid-Illovo
Binnekort sal ek my eie gastehuis daar begin! Of kuierplek in die vorm van 'n restaurant! Of dalk altwee. Sopas my huis in die mark gesit. Dink Mid-Illovo het baie potensiaal!
Thea W. - 29th September 2015
staying in Clansthal, Mid-Illovo
Dis maar 'n klein, rustige plekkie, naby genoeg aan Scottburgh en sy fasiliteite.
Zander J. - 24th July 2015
staying in Clansthal, Mid-Illovo
Daar is 'n heerlike kroeg met baie goeie pryse net oor die treinspoor. 6km vanaf Scottsburgh. Baie stil.
Johan M. - 27th February 2015
staying in Mid-Illovo
Die natuurskoon tussen die berge is asemrowend mooi.
Marti J. - 23rd January 2015
staying in Umkomaas, Mid-Illovo
Glad nie 'n swemstrand nie, maar bied alles verder wat 'n vakansieganger nodig het.
Kim L. - 8th January 2015
staying in Umkomaas, Mid-Illovo
Umkomaas is a small "mini town" which promotes tranquillity compared to the buzz of the larger surrounding areas such as Margate and Amanzimtoti. It had clean and quiet beaches with an absolutely gorgeous little restaurant on the main beachfront by the shark diving activity area; although the restaurant was small and battled to cater for large groups of patrons, they had the most amazing food, excellent service and a very quaint deck overlooking the sea.
Marius V. - 6th January 2015
staying in Umkomaas, Mid-Illovo
Baie mooi kusdorpie, skoon en netjies, paaie is goed en baie toeganklik na mooi skoon strande. Goeie bestemming vir scubaduikers!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za