Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (4)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Middelburg

3.7 / 5  
volgens 68 resensies
Lees regte resensies van Middelburg van 68 geverifieerde gaste.
Indien jy Middelburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Middelburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Middelburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Middelburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Middelburg Akkommodasie - Karoo

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Middelburg

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 850
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Mulberry Grove Farmstay is op 'n plaas net langs die N10 tussen Middelburg en Cradock geleë. Dié lieflike kothuis het 'n privaat ingang en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. 1 van die kamers het 'n koningingrootte...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Ervaar ware Karoo-gasvryheid wanneer jy Ganora, 'n werkende skaapplaas sowat 7 km vanaf die wêreldbekende dorpie Nieu Bethesda en 60 km vanaf Graaff-Reinet, besoek. Ons bied gerieflike B&B- of selfsorgverblyf, id...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Colesberg, Noord-Kaap

Mooifontein Cottage is 27 kilometer suid van Colesberg en is reg langs die N1 en ideaal vir 'n oornagplek of 'n wegbreek van die stedelike gewoel. Dié selfsorgkothuis op die Mooifonteinplaas het slaapplek vir 6 ga...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Steynsburg, Karoo

KaiKai B&B is in Steynsburg in die Oos-Kaap geleë en bied verskeie keuses van gerieflike kamers vir ons gaste aan. Gaste kan in een van 6 kamers bly: enkelkamers, dubbelkamers of 'n gesinskamer. Al die kamers het ...

10% af Aanbod!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hofmeyr, Karoo

Pieteren se Gastehuis is in die stil, plattelandse dorpie, Hofmeyr, geleë. Dit is halfpad tussen Bloemfontein en Port Elizabeth net duskant die Gariepdam. Gert en Pieterien, die eienaars, sal jou met egte, ouwêrel...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Steynsburg, Karoo

Ons is trots op ons egte gasvryheid en uitstekende persoonlike diens. Steynsburg is op die R56, sowat 110 km van Cradock en 105 km Gariepdam, af geleë. Die plaas genaamd "Bulhoek", Paul Kruger se geboorteplek na be...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Die Kapokbosskuur is in die sonderlinge dorpie Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë. Die eenheid is 'n ou rousteen skuur wat in 'n unieke en knus kothuis met moderne geriewe omskep is. Di§ oopplan-eenheid bied sla...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Starry Nights Guest House is in die lieflike dorpie Nieu-Bethesda geleë en spog met dramatiese uitsigte en sonsondergange oor die ikoniese Kompasberg en die omgewing. Die gastehuis het 3 selfsorg-eenhede met stoe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon is 'n moderne, doelgeboude blyplek in Nieu-Bethesda. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat hier kom kuier op pad iewers heen hier oorslaap. Die akkommodasie bestaan uit 2 selfsorg...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 7 mense
Gastehuis in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Elke's Guesthouse is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë en bied slaapplek aan 7 gaste. Dit is 'n bekoorlike dorpie met verskeie restaurante en koffiewinkels. Die wêreldbekende Uilhuis is ook in...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Middelburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za