Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Middelburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Middelburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 267 resensies.

Middelburg

Halfway Rest

"Middelburg wel goed geleë op hoofroetes vir oornag tydens reis."

Middelburg

Aandster Oornag Akkommodasie

"Dit is jammer dat die paaie so swak is."

Middelburg

Aandster Oornag Akkommodasie

"Pragtige omgewing, jammer die paaie is in so ’n swak toestand."

Middelburg

Halfway Rest

"Goeie ligging tussen ons vertrekpunt en bestemming."

Middelburg

Starry Nights

"Goeie ligging tussen ons bestemming en vertrekpunte."

Middelburg

Art Deco Villas

"Klomp strate in Middelburg is in ’n swak toestand as gevolg van gate."

Middelburg

The Stables Guesthouse

"Dorp het baie verval."

Middelburg

Art Deco Villas

"Die strate kan geteer word!"

Middelburg

Carochalet

"'n Baie rustige Karoo dorpie met vriendelike mense."

Middelburg

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Mooi en skoon en die dorp het ons eintlik verras."

Middelburg

Starry Nights

"Middelburg is maar net nog 'n plattelandse dorp, maar ek glo dit is 'n gerieflike middelpunt oornagplek vir reisigers. Die naam Middelburg kom ook van dat dit in die MIDDEL is tussen verskeie dorpe of gebiede."

Middelburg

Aandster Oornag Akkommodasie

"Good halfway position en route to the coast."

Middelburg

Montarie Guest Accommodation

"Paaie uit hoofstraat baie sleg."

Middelburg

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Het net oornag en skoon dorpie in 'n mooi omgewing."

Middelburg

Halfway Rest

"Tipiese dorpie net nog ouer gebou. Het lekker gekuier in die Celtics lodge wat heerlike etes en drankies voorsien in ‘n keurige opset."

Middelburg

Halfway Rest

"Ideale stop-over op weg naar de kust."

Middelburg

Aandster Oornag Akkommodasie

"Was te kort daar om meer uit te vind. Sou dit dalk help om wanneer ek 'n dorp search vir blyplek dalk ook 'n skakel na doendinge in die dorp ook by te sit?"

Middelburg

Aandster Oornag Akkommodasie

"Middleburg is really more of a sleepover town. Very small. "

Middelburg

Marie se Huisie

"Skoon dorpie met meeste kettingwinkels en naby aan beide Colesberg en Graaff-Reinet. "

Middelburg

Family Guest House

"Die dorp se Springbuck Restaurant se kos is baie lekker. "

Middelburg

Nguni Country Lodge

"Middelburg is 'n oulike plekkie, maar ek weet te min omtrent Middelburg en omgewing om 'n ware opinie rakende Middelburg as 'n toeristebestemming te gee. Ek dink egter dat dit 'n ideale oorslaapplek vir die reisiger wat op pad see toe is."

Middelburg

No. 6 on Church

"Middleburg is a typical old SA platteland town, not much going on, but full of unknown history."

Middelburg

Starry Nights

"Die Springbok restaurant is heel gaaf met vriendelike personeel en lekker kos."

Middelburg

Karoo Country Inn Hotel

"Ek het nog nooit daaraan gedink nie, maar noudat ek daar oorgebly het, glo ek dat dit minstens 'n dag se oorbly sal regverdig."

Middelburg

Tortelduif Cottage

"Dis 'n welkome halfpadstop tussen Bloemfontein en Port Elizabeth. Ons het min van die dorpie gesien, maar vriendelike mense ontmoet."

Middelburg

Montarie Guest Accommodation

"Dink daar moet dalk meer adverteer word of bewusmaking wees vir eetplekke op die dorp. "

Middelburg

Marie se Huisie

"Mooi geskiedenisvolle dorp. Skoon en vol vriendelike mense."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem