Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (3)
Lodges (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Middelpos

4.1 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Middelpos van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Middelpos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Middelpos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Middelpos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Middelpos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Middelpos Akkommodasie

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 170
R819
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelpos

The Maxton Boutique Hotel bied gerieflike verblyf in ’n stylvolle boetiekhotel in ’n stil woonbuurt van Upington. Die hotel is 1,3 km van die Kalahari Mall af en bied toegang tot die middedorp. Verblyf word in...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelpos

Die Noord-Kaap is Suid-Afrika se grootste provinsie en is vinnig besig om 'n gewilde vakansiebestemming te word. Pecanwood Manor is in Upington op die oewer van die Oranjerivier geleë en bied 'n toevlugsoord aan ga...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R859
per nag, vir 2 mense
Lodge in Middelpos

Cana Lodge is in Upington geleë, omring deur wingerde in die hartjie van die groen Kalahari. Dit bied vakansiegangers en sakereisigers die ideale plek om te ontspan na 'n lang dag. Die lodge bied 11 kamers met lug...

15% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelpos

Mulberry Rest bied oornagverblyf in die dorp, Upington. Die Oranjerivier vloei deur die dorp wat dit 'n vrugbare streek maak met wingerde, boorde en 'n speelgrond vir watersport-entoesiaste. Dié eenslaapkamereen...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelpos

Libby's Lodge is in die Groen Kalahari-woestyn geleë - 'n omgewing vol kontraste waar vernuwende natuurkragte saamspan om 'n unieke landskap van ongeëwenaarde natuurskoon te skep. Laat die magtige Oranjerivier en ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R440
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelpos

Azalea Guesthouse is in Upington geleë en bied akkommodasie in ruim en gerieflike en suite-dubbelkamers en selfsorg-eenhede. Ons is na aan die Kalahari Winkelsentrum asook hospitale en skole op die hoofroete. Die ...

20% af Aanbod!
VanafR950
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelpos

Die gastehuis se suiwer linne, regdeur tot by die Persiese tapyte, sal jou verblyf onoortreflik maak. Ons gee aandag aan die fynste details om te verseker dat jou besoek aan die Noord-Kaap absoluut onvergeetlik is. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelpos

Border Close Gastehuis is in Upington in die Noord-Kaap. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf wat na aan geriewe geleë is. Verblyf is beskikbaar in 4 slaapkamers wat elk beskik oor 'n du...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Lodge in Middelpos

Sun River Kalahari Lodge is geleë in die hartjie van die Groen Kalahari. Ons sien daarna uit om jou bekend te stel aan ons hartlike gasvryheid, doeltreffende diens en opgeruimde personeel. Sun River Kalahari Lodge ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelpos

Evergreen Guesthouse is 'n absolute oase in die woestyn. Hier kan jy rus, vrede en voëlgesang geniet. Elke kamer het 'n privaat ingang, DStv en lugversorging en die gastehuis is na aan 'n casino, restaurante, 'n gh...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Middelpos akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Upington blad indien jy na meer Upington akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]