Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (2)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Middelpos

4.2 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Middelpos van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Middelpos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Middelpos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Middelpos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Middelpos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Middelpos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Middelpos

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Keidebees, Upington

Esme's Guest House bied gerieflik gemeubileerde kamers in Upington, halfpad tussen Kimberley, Spingbok, Calvinia, Vryburg, Namibië en De Aar, en binne maklike bereik vanaf die hoofweë. Verblyf beskik oor 8 Dubbel...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington, Groen Kalahari

Aan die oewer van die Garieprivier word luuksheid en die natuur soomloos vervleg. Ontspan by die water in 'n welige tuin of lê luilekker langs die swembad na 'n vermoeiende dag op die pad. Voel hoe die sonsopkoms o...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Upington, Groen Kalahari

Dié elegante B&B-gastehuis is in Upington, 'n vriendelike, maar warm Kalahari-dorp, geleë. Riverbank Lodge bied luukse akkommodasie en verskeie verblyf-opsies. Alle gaste sal iets kry wat hul behoeftes ewenaar. Ui...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Keidebees, Upington

Allianto Boutique Hotel is in 'n egte pioniershuis en is een van die eerste permanente strukture wat in Upington gebou is. Die oorspronklike pioniershuis is in 1896 van sandsteen en kleistene gebou en vorm die basi...

30% af Naweke!
VanafR1 500
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington, Groen Kalahari

Le Must River Residence bied B&B-verblyf met aandete of verblyf sonder ontbyt. Dis op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Dis ideaal vir gaste wat opsoek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Die Rand, Upington

Country Lodge bied kamers en chalets in Upington, Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek vir ontspanning of besigheid naby verskeie sakegeriewe in die stad en die omliggende b...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Rand, Upington

Airport B&B voorsien gerieflike, luukse akkommodasie en uitstekende diens aan sakelui en toeriste wat Upington besoek. Ons B&B is net 'n paar minute van die lughawe en die Kalahari Winkelsentrum af. Elke kamer is ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Keidebees, Upington

Allianto Self-Catering is in Keidebees in Upington geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die ee...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Upington, Florapark

Kleinbegin Olienhout Apartment is in Florapark in Upington aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die perfekte verblyf vir sakereisigers, paartjies, families of enkelreisigers. Kleinbegin Olienhout Apar...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upington, Groen Kalahari

Affinity Lodge is op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Die gastehuis is in 'n rustige, luisterryke tuin versteek met uitstekende uitsigte oor die rivier. Die gastehuis bied gerieflike kamers vir ges...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Middelpos akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Upington blad indien jy na meer Upington akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]