Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Midlands Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Midlands Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Midlands Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Midlands Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Midlands Estate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Midlands Estate

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Glen Austin, Midrand

Belvedere Estate Luxury Guest Lodge is 'n lieflike gastehuis waarvan die ontwerp aan dié van 'n Italiaanse dorpie herinner. Die lodge is in 'n tuin van sowat 'n hektaar in Midrand, Gauteng geleë. Belvedere Estate,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R674
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

2993 On Plate Thorn Guesthouse is op 'n veilige landgoed in Samrand tussen Johannesburg en Pretoria geleë met maklike toegang tot die N1. Die landgoed bied 'n swembad, 'n tennisbaan, basketbalbaan, asook stap-, dra...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Midrand, Randjesfontein

Cheval Self-catering Cottage is op die eienaar se perseel op 'n landgoed in Midrand. Dit is sentraal wat die verblyf ideaal maak vir sakereisigers. Tog is Midrand 'n gewilde perdrystreek met residensiële landgoeder...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Austin, Midrand

Evergreens on Allan is in 'n luisterryke tuin van 8500 m² in die hartjie van Midrand geleë. Dit is die ideale plekkie vir 'n klein sakekonferensie, spesiale partytjie of besigheidsmanne. Verblyf word aangebied in...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Midrand, Gauteng

Blueberry Lodge is 'n gastehuis met B&B-akkommodasie en is in die luukse perdelandgoed in Randjesfontein in Midrand. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gasvryheid en gerieflike akkommodasie vir 'n vakansie of...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Midrand, Gauteng

Attaché Guest Lodge & Spa is ideaal geleë op 'n 4 hektaar landgoed in Glen Austin, Midrand, wat net 30 minute se ry vanaf Johannesburg en Pretoria is. Dis die perfekte plek vir 'n luukse vakansie, 'n konferenise, ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rooihuiskraal, Centurion

Swallow's Nest is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in Rooihuiskraal, 'n voorstad van Centurion en net 5 minute vanaf Blu Valley-inkopiesentrum. Dit het maklike toegang tot die Ben Schoeman-snelweg (N1). Die eenheid h...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Gauteng

Morris Home skuil in die spoggerige landgoed Southdowns in Irene. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat op pad is na verskeie besienswaardighede. Morris Home het 1 solderkamer in m...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Austin, Midrand

The Cottage is 'n grasdak-kothuis in Midrand, Gauteng. Dit is ideaal vir vakansiegangers, studente, of sakereisigers. Verblyf word aangebied in 6 kamers en elkeen het DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n verwarmer,...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Austin, Midrand

Aberfeldy B&B is op landbougrond sowat 2 km vanaf die N1 tussen Pretoria en Johannesburg geleë. Hierdie plattelandse ligging in die hartjie van Midrand is die perfekte plek vir die sakereisiger om te ontspan na 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za