Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Midlands Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Midlands Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Midlands Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Midlands Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Midlands Estate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Midlands Estate

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in The Reeds, Centurion

Bedford Manor is 'n selfsorg-woonstel op die eienaar se perseel in Centurion. Die verblyf bestaan uit 2 woonstelle wat individueel versier is. Die solder is 'n moderne selfsorgwoonstel op die boonste verdieping en...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordwyk, Gauteng

Solace Guest House and Spa is 'n stil, veilige gastehuis met 'n ideale ligging in Midrand. Die gastehuis bied gerieflike toegang tot die N1 en is net 5,5 km van Gallager Estate af, 23 km vanaf OR Tambo Internasional...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Sylvia's Gift Self-Catering Unit is in 'n sekuriteitskompleks in Centurion en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, familiebesoekers of oornaggaste. Dis in Wierdapark-area naby die gewilde Mall@Reds-winkelsentrum...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Midrand, Johannesburg

The Studio bied verblyf in 'n knus gastekamer in 'n huis met drie verdiepings op die veilige Blue Valley-gholflandgoed in Centurion. Die huis kyk uit oor die skoonveld en die kamer het sy eie ingang. Die slaapkam...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Midrand, Johannesburg

Blue Valley Mansion bied gerieflike gastekamers in 'n gesinshuis met kontemporêre dekor. Die gastehuis is in 'n eksklusiewe, gesogte gholflandgoed in Centurion, halfpad tussen Johannesburg en Pretoria. Daar is 4 g...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooihuiskraal North, Centurion

Condor Guest House is geleë in 'n luukse buurt in Centurion, net langs die Ou Johannesburg-pad en die N1-hoofweg. Daar is 11 ruim kamers: Presidensiële Suite, 2 Executive Suites, 6 Standaarddubbelkamers of 2-enke...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion Golf Estate, Centurion

Centurion Golf Suites is die perfekte wegbreek vir sake- of aktiewe vakansiegangers. Hier bied ons luukse verblyf op die gesogte en veilige Centurion Residential Estate & Country Club wat sentraal vanaf al die groot...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Zwartkop, Centurion

Das Kleine Wunder B&B bied luukse akkommodasie, hartlike gasvryheid en uitstekende diens teen billike pryse. Hierdie B&B is in die hartjie van Centurion, naby aan Centurion Winkelsentrum. Ons het twee 2 kamers met ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

Jansen House Boutique Manor is 'n geskiedkundige gastehuis met ouwêreldse bekoorlikheid. Dit is in die gegoede en veilige voorstad Irene geleë, en is na aan verskeie sake-distrikte en die vernaamste snelweë. Die...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop, Centurion

Fantasties Gastehuis is in die hartjie van Centurion geleë. Dié gastehuis is naby die N1-hoofweg, en verskeie winkels en restaurante. Dis perfek vir sakereisigers of gaste wat by familie kom kuier. Fantasties Ga...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za