Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Balgowan (34)
Fort Nottingham (1)
Howick (26)
Lions River (1)
Mooi River (8)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (139)
B&Bs (22)
Wildsplase (11)
Hotelle (5)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (83)

Resensies van Midlands Meander

4.4 / 5  
volgens 297 resensies
Lees regte resensies van Midlands Meander van 297 geverifieerde gaste.
Indien jy Midlands Meander besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Midlands Meander.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Midlands Meander akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Midlands Meander Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Midlands Meander Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nottingham Road, Midlands Meander

Hawklee Country House is in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë en bied gerieflike B&B- en selfsorgverblyf. Hawklee Country House het ook die eerste en enigste Bos Kombuis in KwaZulu-Natal se Middellande. Dié i...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midlands Meander

Milky Lane Cottage and Milking Shed Cottage is op Niekerksfontein, 'n suiwelplaas wat 1000 hektaar beslaan, geleë. Die plaas is op die R622 en net 18 kilometer buitekant Mooirivier. Dit is naby die Midlands Meander...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Dargle, Midlands Meander

Tanglewood Country Hotel is in die pragtige Dargle-vallei en bied lieflike kamers vir 'n wegbreek of oornagverblyf in die Middellande. Dié geskiedkundige hotel is opgeknap, maar behou steeds sy oorspronklike karak...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, Midlands Meander

Drewry Lane Sadie Loft is 'n gaste-eenheid op die eienaars se perseel in Howick. Die eenheid is naby die middedorp en besienswaardighede. Sadie's Loft is in die Engelse tuine van die perseel, apart van die huis en ...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mooi River, Midlands Meander

Wild Berry Guest Farm is 'n gasteplasie in die Middellande met 'n uitsig op Giant's Castle. Dis ideaal as jy uit die stad wil ontsnap. Daar is 1 dubbelkamer, 2 gesinskothuise en 1 2-enkelbedkamer. Elke eenheid het ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midlands Meander

Inversanda Farm Cottages is in die pragtige Dargle-vallei in KwaZulu-Natal se Middellande geleë. Die verblyf is rustig en is slegs 15 minute se ry van Midmardam af, die tuiste van die bekende Midmar Mile. Inversand...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Midlands Meander

Birnamwood Country Escape is 'n tuinkothuis op 'n veilige landgoed tussen die Birnamwood-streek se landskap in KwaZulu-Natal se Middellande. Dis naby die N2, maar ook ver genoeg sodat gaste nie deur die gejaag geste...

Vanaf
R1 035
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Howick, Midlands Meander

Dunning Country House bied bekostigbare, luukse verblyf in 'n pragtige en rustige omgewing op 'n werkende plaas. Gaste kan kies tussen B&B- of selfsorg-verblyf. Die plaas is naby Hilton, net 3 km van die N3 af, en n...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Estcourt, Midlands Meander

Rosemount Cottage bied selfsorgverblyf op 'n beesplaas ver weg van die stad se geraas sowat 19 km vanaf Estcourt. Giants Castle en Monks Cowl/Champagne Valley in die Drakensberge is slegs 50 minute se prentjiemooi r...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Howick, Midlands Meander

Country Lane Guest House is in Howick, 'n dorpie met warm somers en koel winters wat veral snerpend kan raak wanneer die nabygeleë Drakensberge sneeu kry. Die gewilde Howick-waterval naby die mond van die Umgeniriv...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Midlands Meander

Waterfall Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis in die hartjie van die Natalse Middellande. Die kothuis het 'n pragtige waterval op die perseel waar gaste kan visvang of ontspan. Die kothuis bied gerieflike verblyf...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nottingham Road, Midlands Meander

Loxley House in Nottingham Road is een van die voorste gastehuise en konferensielokale in die KwaZulu-Natalse Middellande. Loxley House beskik oor spogtuine en 'n eksklusiewe swembad-area waar moeë reisigers kan on...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosetta, Midlands Meander

Threeways Getaway bied rustige en gerieflike akkommodasie in 'n plaas-omgewing aan die oewer van die Mooirivier met 'n asemrowende uitsig oor die Giants Castle-bergreeks. Verruil die gedruis van die stad met die rus...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
B&B in Balgowan, Midlands Meander

Gowan Valley Guest Farm is in die hartjie van die Natalse Middellande, slegs 4 ½ ure se ry vanaf Johannesburg en 1 ½ uur vanaf Durban. Die verblyf is sentraal in die gewilde Midlands Meander-roete geleë, sowat 1,...

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Nottingham Road, Midlands Meander

Gowrie Farm Golf Estate House 222 is 'n pragtige selfsorghuis op die veilige Gowrie Plaas Gholflandgoed in Nottingham Road in die KwaZulu-Natal Middellande. Die Gowrie Plaas Gholflandgoed bied 'n klassieke 18 putjie...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nottingham Road, Midlands Meander

The Loft is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die luukse en veilige Gowrie Village-landgoed in Nottingham Road, KwaZulu-Natal se Middellande. Dié landgoed is naby die bekende Middellandse Kronkeling-toerismeroete met...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nottingham Road, Midlands Meander

Bramleigh Farm is 'n plattelandse gastehuis en eko-landgoed op 'n organiese mikroplaas wat tussen die berge en 'n inheemse woud versteek is. Bramleigh Farm is in Fort Notthingham, 25 km buite Nottingham Road en 'n g...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balgowan, Midlands Meander

Millgate Cottage is 'n pragtige plaas, van net oor die 2 hektaar groot, geleë tussen plase en landerye. Die meeste stadsjapies verlang na hierdie rustigheid, fantastiese uitsigte, natuurlike skoon water en suiwer l...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Midlands Meander

Thyme Out Accommodation is in Natal se Middellande in die hartjie van Currys Post geleë en spog met manjifieke uitsigte oor die Karkloof. Die eenheid is op ’n residensiële perseel geleë. Dit het 2 slaapkamers ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Balgowan, Midlands Meander

Curry's Post Bed and Breakfast bied gereiflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastehuis in Curry's Post, 30 minute se ry vanaf die Karkloof Natuurreservaat. Doendinge by die natuurreservaat sluit in voetslaanpaaie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 81 tot 100

Welkom by die Midlands Kronkeling akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Natalse Middelande blad indien jy na meer Natalse Middelande akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za