Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Midwest

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Midwest van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Midwest besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Midwest.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Midwest akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Midwest Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Midwest Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Midwest

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R723
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St. Helenabaai, Weskus

Sinoda Gastehuis is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusdorp St Helenebaai. Die huis is ideaal geleë naby die gewilde Golden Mile-strand, Shelley Point en die hawe. Dié bekoorlike kothuis het slaapplek vir 5 ga...

Vanaf
R1 420
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Golden Mile, St. Helenabaai

Dolphin House bied gerieflike selfsorgverblyf in Golden Mile, St Helenabaai, sowat 800 m van die strand af en 15 km vanaf Paternoster. Die huis het 2 verdiepings en bied slaapplek aan 7 gaste. Daar is 3 slaapkamers...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Golden Mile, St. Helenabaai

Hasies-Rus is 'n pragtige vakansiehuis in die kusdorp St. Helenabaai. Die huis is ideaal naby die gewilde Goue Myl-strand, Shelly Point en die hawe geleë. Dié dubbelverdiepinghuis is volledig gemeubeleer en het 3...

20% af Aanbod!
VanafR1 700
R1 360
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Golden Mile, St. Helenabaai

21 Seal @ Lampies Baai is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n kompleks in St Helenabaai, net 900 m van Golden Mile-strand af. Dit is ook naby die Shelly Point Gholflandgoed. Langebaan is 50 km van Lampies Baai af, terwyl ...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Golden Mile, St. Helenabaai

25 on Seal is 'n dubbelverdieping huis met 3 slaapkamers wat in die hart van Lampiesbaai, langs die Goue Myl en net 5 minute se ry van die strand af geleë is. Die huis het 'n oopplan-uitleg wat dit ruim en lugtig...

SPAAR 40%
VanafR2 200
R1 320
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Golden Mile, St. Helenabaai

Sea Urchin is 'n tipiese Weskus selfsorg-woonstel wat in ’n veilige landgoed net 700 m vanaf die Goue Myl-strand geleë is in Britanniabaai. Britanniabaai is 'n klein dorpie wat langs die kalm waters van St Helena...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Hotel in St. Helenabaai, Shelley Point

The Shelley Point Hotel & Spa is in 'n sekuriteitsdorpie in Shelley Point, 'n prentjiemooi skiereiland in St. Helenabaai. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige omgewi...

Vanaf
R2 175
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Golden Mile, St. Helenabaai

Die Seester bied selfsorgverblyf in 'n Weskus-vakansiehuis met 3 slaapkamers in Lampiesbaai. Dit is 1 km van die Goue Myl-strand af. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 7 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkam...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St. Helenabaai, Weskus

Crooked Cabin is in St Helenabaai aan die Weskus geleë wat sowat 150 km noord van Kaapstad is. Die dorp is bekend vir dolfyn- en walviskyk en ander besienswaardighede. Dit is die perfekte wegbreekplek vir dié wat ...

Vanaf
R645
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Britannica Heights, St. Helenabaai

The Lazy Daisies is op 'n heuwel in St. Helenabaai geleë en is ideaal vir paartjies wat op soek is na gerieflike, rustige verblyf met panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, St. Helenabaai en die Sederberge...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Crystal Sea House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis met 'n see-uitsig. Die huis het 3 slaapkamers en is in Shelley Point, net 600 m vanaf Shelley Point Gholfklub en 750 m vanaf die Golden Mil...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Bunker Road 9 is 'n selfsorgkothuis in die Shelley Point Landgoed in St Helenabaai aan die Weskus van Suid-Afrika, sowat 160 km van Kaapstad af. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin, paartjie of vriende wat op soek is...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Jezz Inn Shelley Point is 'n selfsorghuis op die veilige gholflandgoed in St Helenabaai. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers en 2 bad...

Vanaf
R2 710
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Coco De Mer is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in die gesogte Shelley Point Gholflandgoed in St Helenabaai. Die vakansiehuis is 10 minute van die strand af. Die huis is ten volle gemeubileer en het 4 slaapkamers e...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Faith at Shelley Point is 'n selfsorghuis op die Shelley Point Gholflandgoed in St Helenabaai. Die huis is in die tweede ry van die strand af en is geskik vir 10. Dié dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers, 3 vol...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za