Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Midwest besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Midwest.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Midwest akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Midwest Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Midwest Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Midwest

10% af Aanbod!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Britannica Heights, St. Helenabaai

Da Gama's Cottage is op 'n heuwel met 'n see-uitsig en slaapplek vir 4 gaste in die kusdorpie St. Helenabaai. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkam...

20% af Weeksdae!
VanafR850
R680
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St. Helenabaai, Weskus

Sinoda Gastehuis is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusdorp St Helenebaai. Die huis is ideaal geleë naby die gewilde Golden Mile-strand, Shelley Point en die hawe. Dié bekoorlike kothuis het slaapplek vir 5 ga...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St. Helenabaai, Weskus

Dolphin's Hideaway is ’n selfsorgkothuis in St Helenabaai aan die Weskus, sowat 170 km vanaf Kaapstad. Dié wit Weskuskothuis lyk soos die tradisionele vissermankothuisies en bied ’n uitsig oor die see. Dit is i...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St. Helenabaai, Weskus

See Ster is 'n selfsorgvakansie-woonstel in 'n sekuriteitskompleks in St Helenabaai, slegs 900 m van die Goue Myl-strand af. Dis ook naby die Shelley Point Gholflandgoed. Langebaan is 50 km vanaf Lampiesbaai en Pate...

50% af Aanbod!
VanafR1 420
R710
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Golden Mile, St. Helenabaai

House Federico bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met slaapplek vir 6 gaste wat in Lampiesbaai, naby die strand by Britanniabaai geleë is. Dis ook net 20 minute van Paternoster af. Dié vakansiehu...

Vanaf
R1 420
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Golden Mile, St. Helenabaai

Dolphin House bied gerieflike selfsorgverblyf in Golden Mile, St Helenabaai, sowat 800 m van die strand af en 15 km vanaf Paternoster. Die huis het 2 verdiepings en bied slaapplek aan 7 gaste. Daar is 3 slaapkamers...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Golden Mile, St. Helenabaai

Hasies-Rus is 'n pragtige vakansiehuis in die kusdorp St. Helenabaai. Die huis is ideaal naby die gewilde Goue Myl-strand, Shelly Point en die hawe geleë. Dié dubbelverdiepinghuis is volledig gemeubeleer en het 3...

Vanaf
R2 060
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Beach Blessing is 'n selfsorghuis in die veilige Shelley Point Gholfklub. Dié vakansiehuis is naby die hoofgeriewe op die landgoed. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. ...

Vanaf
R10 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Geniet die bekoorlike strande aan die Kaapse Weskus by Silver Bay Villa - 'n pragtige en kontemporêre toevlugsoord. Dis ideaal geleë sodat gaste die lieflike uitsigte kan geniet en maklike toegang tot die strand k...

20% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 280
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Golden Mile, St. Helenabaai

21 Seal @ Lampies Baai is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n kompleks in St Helenabaai, net 900 m van Golden Mile-strand af. Dit is ook naby die Shelly Point Gholflandgoed. Langebaan is 50 km van Lampies Baai af, terwyl ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za