Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Mieder Park

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Mieder Park van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Mieder Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mieder Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mieder Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mieder Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mieder Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Mieder Park

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Elizabeth's Manor is 'n gastehuis in Potchefstroom se middestad. Hierdie Tudorstyl-huis is oorspronklik in 1963 gebou en die eienaar, Lizette Smit, het besluit om die eertydse familiehuis op te knap en dit te verand...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Alec Wright's Guest House is in 'n pragtige deel van Potchefstroom in Noordwes geleë. Die Potchefstroom-kampus van Noordwes Universiteit is ongeveer 1,5 km ver en Potchefstroom Hoërseunskool is net oorkant die str...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Adato is 'n gastehuis in Potchefstroom en bied uitsonderlike waarde vir geld. Dis baie goed geleë, naby die universiteit, regeringsdepartemente, hospitale, weermagsbasis, sportterreine en ander vername besienswaard...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Camelot Guest House & Apartments is in Potchefstroom geleë naby die NWU-kampus en verskeie sportgronde, soos Senwespark, Olienpark en Kenneth McArther-atletiekstadion. Camelot Guest House & Apartments beskik oor ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

A Country Garden Guest House is naby die middedorp van Potchefstroom geleë en is ideaal vir sakereisigers, toeriste, verteenwoordigers of akademici wat die area besoek. Dis ook stapafstand vanaf Kenneth Mac Arthur ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR990
R792
per nag, vir 2 mense
B&B in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Bauhenia Potchefstroom is 'n lieflike gastehuis in die middel van Potchefstroom. Die huis is pragtig gerestoureer en ons bied verblyf in 3 lieflike kamers. Twee van die eenhede is ideaal vir paartjies en die derde ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Potchefstroom, Noordwes

Kumkani Country Lodge is sentraal geleë in Potchefstroom, langs die oewer van die Mooirivier en naby Potchefstroom se buiteklub. Verblyf word gebied in 9 standaardkamers, 4 executive-suites en 2 selfsorgkothuise. ...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Potchefstroom, Baillie Park

Cosy Cottages Guesthouse is in Potchefstroom langs die R53 na Parys en naby die N12-hoofweg na Johannesburg en Klerksdorp geleë. Dit is ook net 5 minute se ry vanaf die universiteit se kampus. Elke kothuis het 'n ...

Vanaf
R810
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

74 On Retief Guesthouse is 'n boetiek-gastehuis in die hartjie van Potchefstroom. Die Art Deco-elemente van die gastehuis is deur Afrika- en Sweedse style geïnspireer en vier die ryk kulturele diversiteit van dié ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Baillie Park

Die Opstal Gastekamers is in die Bailliepark-woonbuurt, naby Potchefstroom se middedorp en die Mooirivier Mall, geleë. Die gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers. Hierdie kamers is in 'n aparte deel van die hoofhuis ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Harmony Cottage bied selfsorgverblyf in Potchefstroom. Dis baie naby die gewilde Mooirivier en Canal Crossing. Die kothuis het slaapplek vir 4 in 2 slaapkamers. Die kamers het of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR629
R472
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Green Meadows Hotel Apartments is in Potchefstroom en is sowat 2 km vanaf die Noordwes Universiteit. Verblyf word gebied in moderne eenhede met slaapplek vir 2 of 3. Elke eenheid het 'n privaat ingang en veilige pa...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Dan-Li Oornag bied gerieflike oornagverblyf in 'n stil woonbuurt in Potchefstroom. Daar is verskeie doendinge vir besoekers regdeur die jaar, soos voetslaanroetes, nasionale monumente, diere parke, historiese museum...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Potchefstroom, Baillie Park

Leafy Cottage is in Potchefstroom geleë en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, gaste wat net wil oornag of hulle families wil besoek. Dit is naby verskeie winkels. restaurante, opvoedkundige instansies en ander...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Jakkalsdraai Guest House bied gerieflike verblyf in 'n moderne gastehuis in 'n Victoriaanse styl. Dit is in die hartjie van Potchefstroom geleë, naby die Noord-Wes Universiteit en die Mooirivier Mall. Daar is 9 ka...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Akkommodasie @ Remembrance is in Potchefstroom in Noordwes geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Boskopdam Natuurreservaat, Noordwes-Universiteit se Botaniese Tuine, Potchefstroom Gholfklub en die Mooirivi...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Kleinplaas Gasteplaas bied selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas net 4 km vanaf die middedorp van Potchefstroom. Die eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. V...

Vanaf
R565
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Acorn Lodge bied skoon en bekostigbare verblyf in Potchefstroom en is sentraal geleë naby Noord-Wes Universiteit en 'n mall. Acorn Lodge bied 18 groot, skoon kamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Al die kame...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Twin Palms Guesthouse is sentraal in die akademiese dorp, Potchefstroom, geleë. Die gastehuis bied sakpas-verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Gaste kan kies tussen 'n verskeidenheid verblyf-opsies. Daar...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R413
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Baillie Park

Tierra Pequena is 'n plaasstyl-landgoed van 2 ha in Baillie Park in Potchefstroom. Dit is 5 minute van die Mooirivier Mall en 10 minute van die Noordwes Universiteit af. Ons bied 4 uniek versierde kamers met deure ...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Welkom by die Mieder Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Potchefstroom blad indien jy na meer Potchefstroom akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za