Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Mill Park

4.6 / 5  
volgens 38 resensies
Lees regte resensies van Mill Park van 38 geverifieerde gaste.
Indien jy Mill Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mill Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mill Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mill Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mill Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Mill Park

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Gqeberha (Port Elizabeth)

Island Way Villa is 'n manjifieke, moderne woning op die hoogste randjie in Gqeberha (Port Elizabeth) met 180°-uitsigte oor die see en 'n heerlike gevoel van rustigheid in die aand. Die villa bied 4 eenhede en elk...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth)

Die Munro Suites is 'n modern selfsorg-ateljeewoonstel en huis, ideaal geleë in die hartjie van die kusstad, Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstel is in 'n tuin geleë met afstandbeheerde toegang en is totaal pri...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

34onFifth is 'n gastehuis met smaakvol versierde gastekamers in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), net 3 km van die lughawe af. 'n Luukse wegbreek word in 4 uniek versierde kamers aangebied, elkeen met sy eie priva...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Richmond Hill, Gqeberha (Port Elizabeth)

B's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) met slaapplek vir 2 per eenheid. Verblyf word in die woonstel met 'n tuin-uitsig en die grondvloer-woonstel gebied. Dié oopplan-eenhede beskik...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth) SSB, Gqeberha (Port Elizabeth)

10onCAPE bied selfsorgverblyf met 'n opsionele B&B-opsie in Kaapweg in Gqeberha (Port Elizabeth). Die verblyf is in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en talle besienswaardighede soos die Nelson Mandel...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth)

39 On Nile Guest House bied gerieflike akkommodasie in goed toegeruste eenhede. Die gastehuis is sentraal geleë in Gqeberha (Port Elizabeth) en is stapafstand vanaf Greenacres Inkopiesentrum. Gqeberha (Port Elizabe...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth)

36 Mount Road Guesthouse bied gehalte-diens aan gaste. Dié gastehuis is in Mount Croix in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en het maklike toegang tot die snelweg. Dit is baie naby die bekende Grey College, 10 minut...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Newtonpark, Gqeberha (Port Elizabeth)

Spekboom Cottage is 'n selfsorgkothuis vir 4 gaste in Newton Park in Gqeberha (Port Elizabeth). Die knus kothuis het 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n konin...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Spacious garden unit on Fordyce is 'n pragtige selfsorg-eenheid wat toegerus is met alles wat jy benodig vir jou besoek aan Gqeberha (Port Elizabeth). Dis gerieflik, ruim, stil en bekostigbaar. Die buurt is naby win...

10% af Aanbod!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth)

Affinity Cottages is in Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of 'n paartjie met vakansie. Dis naby die Greenacres-winkelsentrum en mediese geriew...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Mill Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Port Elizabeth blad indien jy na meer Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]