Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (161)
B&Bs (6)
Wildsplase (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (131)

Resensies van Milnerton

4.5 / 5  
volgens 230 resensies
Lees regte resensies van Milnerton van 230 geverifieerde gaste.
Indien jy Milnerton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Milnerton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Milnerton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Milnerton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Milnerton Akkommodasie

152 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Edgemead, Milnerton

Lemon Tree Cottage bied 'n knus selfsorgkothuis op 'n residensiële erf in Edgemead. Die kothuis is ideaal vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers. Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Milnerton

Blu-C Self-catering Apartment is in Milnerton, langs Woodbridge Island in Kaapstad. Dié woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton

Leisure Bay: Alprop Apartments is op 'n songeweekte strand in Milnerton geleë. Ons selfsorgwoonstel bied sakpas-verblyf en 'n skouspelagtige uitsig op Tafelberg en oor Tafelbaai, Robbeneiland vanaf die privaat balk...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Milnerton

305 Coral Bougain Villas is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Bougain Villa-kompleks. Dit is ideaal vir 'n rustige vakansie of 'n langer sakereis. Dié woonstel het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Daar is...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton

Westward HO is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Milnerton wat op die derde verdieping met uitsigte op Tafelberg, Lagoon Beach, Robbeneiland en Bloubergstrand geleë is. Dié woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapk...

25% af Weeksdae!
VanafR580
R435
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Monte Vista, Milnerton

Casa Serena is 'n selfsorg-gaste-eenheid op die gasheer se perseel in Monte Vista, Kaapstad. Die perseel is die ideale basis om die besienswaardighede in die Noordelike Voorstede te verken. Die selfsorg-eenheid het...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR600
R540
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rugby, Milnerton

TwinnPalms Accommodation bied gerieflike verblyf in Rugby. Die gastehuis bied verskeie kamers wat slaapplek aan tussen 2 tot 6 gaste bied. Die kamers het enkelbeddens, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens. Part...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR870
R566
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Milnerton

Waterstone West A103 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Century Cite geleë, met groot balkonne en toegang tot vervoer is naby. Dié kompleks grens aan die kanaal en is 'n paar minute se stap vanaf di...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 250
R1 125
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Milnerton

Luukse verblyf by Crystal Towers is 'n privaat selfsorgwoonstel in die veilige Crystal Tower-kompleks in Century City. Die woonstel het slaapplek vir ’n paartjie of enkelreisiger wat reis vir vakansie of besigheid...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edgemead, Milnerton

Goblin's Mead skuil in 'n doodloopstraat in die hartjie van 'n lowerryke woonbuurt, Olde Edgemead. Dit bestaan uit 2 selfsorgkamers met toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, eetkamer en kombuis. Ons bied ruim, e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Milnerton akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]