Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Milnerton Ridge

4.5 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Milnerton Ridge van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Milnerton Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Milnerton Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Milnerton Ridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Milnerton Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Milnerton Ridge Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton Ridge

Vlei Lofts B&B is in Milnerton Ridge en het 'n uitsig oor Rietvlei. Dié dubbelverdieping-gastehuis bied aan gaste 'n keuse tussen die Classic en Superior kamers. Die Classic kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Milnerton Ridge

Clairwood Villa is 'n selfsorghuis wat in Milnerton Ridge, Kaapstad geleë is. Die huis is in 'n veilige woonbuurt en bied maklike toegang tot die strand en die plaaslike openbare vervoerroetes. Die huis bied slaap...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Milnerton Ridge

Fairview Crescent is in Milnerton Ridge en bied slaapplek vir 3 gaste in 'n grondvloer-eenheid. Neem asb. kennis dat die eienaars op die perseel woon. Verblyf is beskikbaar in 2 woonstelle wat geskik is vir 6 gast...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Milnerton Ridge

72 On Tap Self-Catering Cottages is geleë in Milnerton Ridge, slegs 5 km vanaf Century City en 15 km vanaf Kaapstad se middestad. 72 On Tap Self-Catering Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf en dis die ideale b...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton Ridge

Loft in the Ridge is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se erf in Milnerton, Kaapstad. Die eiendom is die ideale basis vir gaste wat die omgewing wil verken. Die duplekswoonstel het 'n privaat ingang en beskik oor...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton Ridge

Plovers Burrow Guesthouse bied B&B-verblyf in Milnerton Ridge in Kaapstad. Die gastehuis is ideaal geleë net 10 minute se ry vanaf Sunset Beach, winkelsentrums, Milnerton Gholfbaan en ander besienswaardighede in di...

Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Rugsakreisigerslosies in Milnerton Ridge

Colors of Cape Town bied 'n verskeidenheid verblyf-opsies teen sakpas-pryse. Dit is net buite die besige Kaapstad se middestad geleë, maar naby genoeg om al die wonderlike plaaslike besienswaardighede te verken. O...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Milnerton Ridge

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 443
R938
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Nottingham Square 116 by CTHA is 'n duplekswoonstel in Milnerton. Hierdie pragtige woonstel het 'n leefarea bo en 'n slaaparea onder. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n st...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Colts Villa Apartments bied selfsorgverblyf in 'n veilige omheinde landgoed op die rand van 'n fynbos reservaat in Milnerton. Dié landgoed kyk uit oor die renperd opleidingsfasiliteit en het 'n prentjiemooi uitsig ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Kaapstad, Wes-Kaap

Grand Blue D is 'n moderne boetiek-gastehuis in Sunset Beach geleë en is die ideale bestemming om Kaapstad en die omliggende areas te verken. Bloubergstrand se goue strande is naby en is perfek vir watersport soos ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za