Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Milnerton Rural

4.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Milnerton Rural van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Milnerton Rural besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Milnerton Rural.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Milnerton Rural akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Milnerton Rural Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Milnerton Rural Akkommodasie

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 970
R1 281
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Milnerton Rural

Constitution 14 by CTHA is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Milnerton Rural. Die huis beskik oor 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Die badkamers het baddens en stor...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 006
R654
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Milnerton Rural

Nottingham Square 116 by CTHA is 'n duplekswoonstel in Milnerton. Hierdie pragtige woonstel het 'n leefarea bo en 'n slaaparea onder. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n st...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parklands, Milnerton Rural

78 Oakland Hills in Table Bay bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby die strand en verskeie winkels, dienste en restaurante. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Milnerton Rural

Flower House is 'n gastehuis in 'n veilige kompleks in die woonbuurt Parklands, in Kaapstad. Due gastehuis het 3 kamers wat slaapplek bied aan 9 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n aparte ingang met 'n dubbelbed, 'n s...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parklands, Milnerton Rural

On The Grove Guest House bied selfsorgverblyf in 'n moderne tuinwoonstel met 'n privaat ingang op 'n privaat perseel in Parklands-Noord. Die woonstel is net 5 minute se ry vanaf die nuwe Table Bay Mall en 10 minute ...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Milnerton Ridge, Milnerton Rural

Clairwood Villa is 'n selfsorghuis wat in Milnerton Ridge, Kaapstad geleë is. Die huis is in 'n veilige woonbuurt en bied maklike toegang tot die strand en die plaaslike openbare vervoerroetes. Die huis bied slaap...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton Ridge, Milnerton Rural

Vlei Lofts B&B is in Milnerton Ridge en het 'n uitsig oor Rietvlei. Dié dubbelverdieping-gastehuis bied aan gaste 'n keuse tussen die Classic en Superior kamers. Die Classic kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Table View, Milnerton Rural

Cape Oasis bied 'n wye keuse van ontspanning en vermaak om seker te maak jou vakansie in Kaapstad is onvergeetlik. Cape Oasis grens aan die Rietvlei Natuurreservaat wat ook Flaminkvlei genoem word weens die volop vo...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parklands, Milnerton Rural

Opal is 'n elegant gemeubileerde selfsorg-villa in Parklands, net 8 minute se ry vanaf Table Bay Mall, 10 minute se ry van die strand af, 15 minute se ry van die Canal Walk-winkelsentrum af, 25 minute van die Kaapst...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Milnerton Ridge, Milnerton Rural

Fairview Crescent is in Milnerton Ridge en bied slaapplek vir 3 gaste in 'n grondvloer-eenheid. Neem asb. kennis dat die eienaars op die perseel woon. Verblyf is beskikbaar in 2 woonstelle wat geskik is vir 6 gast...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za