Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (166)
B&Bs (5)
Lodges (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (141)

Resensies van Milnerton

4.3 / 5  
volgens 105 resensies
Lees regte resensies van Milnerton van 105 geverifieerde gaste.
Indien jy Milnerton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Milnerton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Milnerton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Milnerton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Milnerton Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton

Casa Branca Cottages bied selfsorg-eenhede in die woonbuurt Milnerton in Kaapstad se voorstede. Dit het die ideale ligging net 10 minute se ry vanaf Lagoon Beach en net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede...

Vanaf
R1 720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Milnerton

Waters Edge 615 by CTHA is 'n smaakvol versierde selfsorgwoonstel wat in 'n veilige gebou in Century City, Kaapstad geleë is. Die gebou is naby Canal Walk Winkelsentrum, die MyCiTi-bushalte en die Century City Konf...

Vanaf
R778
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton

Leisure Bay 306 by CTHA is 'n luukse selfsorgwoonstel wat naby die strand in Milnerton geleë is. Die woonstel is in 'n hotelkompleks wat ongelooflike uitsigte oor die see en Tafelberg bied. Die woonstel beskik oor...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Milnerton

Villa V is 'n selfsorg-vakansiehuis in Milnerton, Kaapstad. Dié ruim huis is naby Lagoon Beach en is ongeveer 6 km vanaf Canal Walk Shopping Centre in Century City. Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 3 s...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Monte Vista, Milnerton

Lizaris is 'n lieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in Monte Vista met ’n pragtige uitsig oor Tafelberg. Dié eenheid is oopplan en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met stort en toilet, ’n haardro...

Vanaf
R973
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Milnerton

Waterstone J101 by CTHA is 'n luukse selfsorgvakansiewoonstel in 'n moderne kompleks langs die Intaka Island-vleiland in Century City. Die eenheid het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodbridge Island, Milnerton

The Beach Room is op die prentjiemooi Woodbridge-eiland, ’n veilige en rustige toevlugsoord by die see met ’n pragtige uitsig op Tafelberg net 50 m van jou voorstoep af. Dis boonop net ’n 9 km-rit tot in die m...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Century City, Milnerton

Villa Italia 24-13 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Century City, Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë naby Canal Walk-winkelsentrum, 'n verskeidenheid fantastiese restaurante en die bekr...

Vanaf
R973
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton

Lagoon Beach 136 is 'n moderne, ten volle toegeruste selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n luukse 4 ster-hotel teen die strand in Milnerton in Kaapstad geleë is. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verbl...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Milnerton

Flintstones Guest House is 'n plek waar jy so tuis sal voel soos by jou eie huis terwyl jy in die vriendelike, huislike atmosfeer ontspan. By ons sal jy altyd bederf en gepamperlang word, want ons grootste passie is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Milnerton akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]