Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (166)
B&Bs (4)
Lodges (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (142)

Resensies van Milnerton

4.3 / 5  
volgens 101 resensies
Lees regte resensies van Milnerton van 101 geverifieerde gaste.
Indien jy Milnerton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Milnerton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Milnerton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Milnerton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Milnerton Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton

15 on Norwood is in Milnerton, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkelsentrums, restaurante, strande, besienswaardighede en doe...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Milnerton

7 on Disa Self-catering Accommodation is 'n gastehuis wat in Milnerton geleë is. Dit bied gedeelde selfsorggeriewe en dis ook ideaal geleë naby die strand, restaurante en winkelsentrums. Die verblyf by 7 on Disa ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Milnerton

Atlantic Spa Boutique Hotel is in die luukse buurt, Sunset Beach, langs Blaauwberg se kus geleë. Dié area het 'n pragtige sandstrand, winkelsentrums en 'n gholfbaan en is die ideale wegbreekplek. Verblyf word in...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Milnerton

A102 Waterstone West is 'n ateljeewoonstel op die grondvloer in Century City. Dit is in 'n veiligheidskompleks en die stoep maak oop op 'n pragtige tuin. Die studio is oopplan en ideaal vir 'n paartjie. Die slaapk...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof, Milnerton

Plattekloof-Glen Self Catering Unit is 'n kothuis op die eienaar se perseel in Goodwood, Kaapstad. Dit is ideaal vir enkellopendes of paartjies wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die Noord...

Vanaf
R399
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton

Gaia Guest House is in Sunset Beach en bied gerieflike selfsorg-eenhede. Die dubbelverdieping-gastehuis bied ’n keuse tussen die VIP Suite met slaapplek vir 4 gaste of die 2 Studio-eenhede wat elk slaapplek vir ...

Vanaf
R973
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton

Lagoon Beach 237A by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks langs die strand in Milnerton met panoramiese uitsigte oor die strandmeermond en gedeeltelike see-uitsig. Die kompleks is net sowat 2,5 km vana...

10% af Aanbod!
VanafR2 050
R1 845
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Milnerton

Neptune 301 is 'n lieflike drieslaapkamerwoonstel met al die geriewe en luukshede wat jy by jou eie huis sou verwag. Hier kan jy die indrukwekkende uitsigte oor die see en Robbeneiland op die koop toe geniet. Die w...

Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Milnerton

Vakansiehuis op Beach Road is in die Sunset Links Residential Estate geleë en dis ’n gerieflike huis wat slaapplek aan 6 gaste bied. Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en beddegoed en handdoeke word vo...

10% af Aanbod!
VanafR1 005
R904
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton

Neptune Isle 214 is 'n selfsorgwoonstel wat in Lagoon Beach aan Tafelbaai se kuslyn geleë is. Dié area is geseën met 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Dit is die perfekte bestemming vir diegene wat Kaapstad en die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Milnerton akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za