Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Mindalore besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mindalore.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mindalore akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mindalore Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mindalore Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Mindalore

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kloofendal, Heldekruin

Kloofendal Gastehuis is stapafstand van Kloofendal Natuurreservaat en West Way's Winkelsentrum af en ons konferensiegeriewe is net 'n paar kilometer van die gastehuis in die hartjie van die Witwatersrandberge af. ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Johannesburg

Sunset Cove is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Helderkruin, Roodepoort. Die area is afegebaken en is 27 km van Lanseria Internasionale Lughawe af. Die woonstel het 'n aparte ingang en is deel van di...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordheuwel, Krugersdorp

Arek's Place bied selfsorg- en oornagverblyf in die luukse woonbuurt Noordheuwel in Krugersdorp met 'n asemrowende uitsig op die Magaliesberge. Die verblyf bied 8 gemeubileerde, privaat kamers en 2 klein kothuise. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Monument, Noordheuwel

Liv-in Monument bied oornag-selfsorgverblyf vir sakereisigers, onderwysers, kontrakteurs, paartjies of studente. Die eenhede grens aan Monument en Noordheuwel in Johannesburg-Wes en is naby verskeie winkels en gerie...

Vanaf
R958
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roodepoort, Heldekruin

Alvesta Gastehuis is in 2002 gestig. Hierdie tradisionele en elegante huis met sy pragtige uitsigte het 'n tuiste van die huis vir baie van ons kliënte geword. Ons 7 pragtig versierde kamers is silwerskoon. Sommige...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordheuwel, Krugersdorp

Weston Guest House is situated in the upmarket suburb of Noordheuwel/Noordkruin in Krugersdorp. The house is ideally located near airports, hospitals and shopping centres with restaurants. The non-smoking rooms can...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Horison Park

53 on Mossie is in Roodepoort geleë en bied gerieflike en sakpas-verblyf. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie geriewe soos winkels, restaurante en groot toegangspaaie. Dié gastehuis beskik oor 2 slaapkamer...

Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Monument, Noordheuwel

La Vogue Guest House is in Krugersdorp, 'n myndorp aan die Wesrand van Gauteng. Die huis is naby restaurante, winkelsentrums en geriewe. Verblyf word gebied in 'n smaakvolle eenheid op die eienaar se perseel met 1...

Vanaf
R1 225
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

Live My Africa is in die Horizon Extension in Roodepoort geleë en bied puik verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Hierdie gastehuis bied skoon en gerieflike dubbelkamers en elke kamer het DStv en gratis Wi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roodepoort, Horison Park

Ron Bed and Breakfast bied gastekamers in Roodepoort. Dié gastehuis is net 6 km vanaf die Clearwater- en Westgate winkelsentrums en ander geriewe in die omtrek. Verblyf is beskikbaar in 10 gastekamers. Elke kamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Mindalore akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za