Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
Wildsplase (4)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Mjejane Game Reserve

4.6 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Mjejane Game Reserve van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Mjejane Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mjejane Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mjejane Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mjejane Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mjejane Game Reserve Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Mjejane Game Reserve

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Manzini Swazi King Chalets skuil in die ongerepte bosveld in Marloth Park, naby aan die suidelike puntjie van die Kruger Wildtuin, net 'n halfuur van Mosambiek en Swaziland af. Al die chalets is oopplan en bied sla...

20% af Aanbod!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Jumala Looming bied ’n vreedsame wegbreek in Marlothpark aan die Krugerwildtuin se suidelike grens. Dis ’n gewilde oornagbestemming vir gaste wat onderweg na die wildtuin, Swaziland en Mosambiek is en bied 4 van...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Manzini Cottage is 'n oopplan-selfsorgkothuis wat in die ongerepte Marloth Park geleë is. Dié bewarea grens aan die suidelike punt van die Nasionale Krugerwildtuin. Die boshuisie het lugversorging en dis heeltema...

Vanaf
R4 300
per nag, vir 14 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Lujos Sekekama is 'n ruim selfsorg-lodge met slaapplek vir 14 gaste in Marlothpark. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Een slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
B&B in Marlothpark, Mpumalanga

Jabula Lodge is in Marlothpark en bied eenhede wat slaapplek vir 4 tot 8 gaste het. Jabula is ’n Zulu-woord wat "verheug" of "gelukkig" beteken. Daar is 7 eenhede met lugversorging en dubbelbeddens of 2 enkelbedd...

Vanaf
R750
per nag, vir 1
Gastehuis in Marlothpark, Mpumalanga

Genet House is 80 meter van die Krokodilrivier af en dis teen die suidelike grens van een van Suid-Afrika se bekendste wildreservate, die Krugerwildtuin, geleë. Daar is 3 eenhede om van te kies. Die Lion-kamer en ...

Vanaf
R1 375
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Imvubu Inn is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met 'n grasdak en slaapplek vir 6 persone in Marlothpark. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Die oopplan-kombuis is toege...

15% af Aanbod!
VanafR1 670
R1 420
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Marlothpark, Mpumalanga

Crocodile Kruger Safari Lodge is in Marloth Park in 'n natuurreservaat aan die oewer van van die Krokodilrivier met 'n pragtige uitsig oor die Krugerwildtuin se luisterryke natuurskoon. Die lodge is net een uur se r...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Bona Ngwenya Lodge is 'n pragtige selfsorg-lodge in Marlothpark. Die lodge het sy eie grasdak-uitkyktoring met 'n uitsig oor die Krokodilrivier en die aangrensende Krugerwildtuin. Verblyf beskik oor 2 slaapkamers e...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 105
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Walking Tall Private Bush Retreat is 300 m van die Krokodilrivier af in Marlothpark langs die Krugerwildtuin. Dié drieslaapkamerhuis het 2 en suite-slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 24 uur-sekuriteit en jy sal ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za