Indien jy Mkhondo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mkhondo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mkhondo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mkhondo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mkhondo akkommodasie
Bladsy 4 - 23 lekke plekke om te bly
Pivaansbad Plaas bied 'n unieke wegbreek vir natuurliefhebbers op 'n plaas buite Paulpietersburg. Die Ithala- en Mk...
Luiperdkloof is 'n 1900 hektaar werkende beesplaas wat in die skilderagtige Baleleberge tussen Wakkerstroom, Utrech...
Weaver's Nest Country Inn bied oornagverblyf naby Wakkerstroom en 4.2 km vanaf 'n vleiland wat dié eiendom 'n parad...
Wetlands Country House & Sheds is die perfekte plek om weg te breek van die stadsgedruis en is net 3 uur se ry van ...
Hare's Rest is in Wakkerstroom in Mpumalanga. Wakkerstroom is wêreldbekend vir voëlkyk en het skilderagtige roetes,...
Vlei House bied selfsorgverblyf in Wakkerstroom naby die dorpskern. Die groot erf se tuin lei na die Wakkerstroomvl...
Die Pophuis is 'n gerieflike, plattelandse selfsorgkothuis in die stil dorpie van Wakkerstroom. Die kothuis is idea...
Badenhorst Cottage is geleë in Wakkerstroom, stapafstand van al die geriewe af. Tot 6 gaste kan gerieflik hier tuis...
Laventaba Guest House is 'n wonderlike, knus gastehuis met 'n plaasgevoel in die stil dorpie, Wakkerstroom. Die ...
Pot & Gieter Guest House is 'n opgeknapte skuur wat in Wakkerstroom se pragtige vleiland geleë is. Dié unieke gaste...