Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (7)
Wildsplase (5)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (7)
Indien jy Mkhondo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mkhondo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mkhondo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mkhondo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mkhondo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Mkhondo

Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wakkerstroom, Mpumalanga

Hare's Rest is op 25-hektaar natuurlike plantegroei op 'n plaas net buite Wakkerstroom geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf. Gaste kan langs die rivier wandel of die koppie uitstap en die panoramiese uitsigte o...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wakkerstroom, Mpumalanga

Rail Stop Gastehuis bied verblyf in die bekoorlike dorpie Wakkerstroom. Dié dorp is ideaal geleë vir vakansiegangers wat 'n rustige wegbreek wil geniet. Alhoewel die eienaar op die perseel woon, is die eenheid bai...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wakkerstroom, Mpumalanga

Stroom-af is 'n plaashuis in die dorp in Wakkerstroom. Sy oorspronklike dik klipmure en houtvloere dateer uit die 19de eeu en bied slaapplek aan 6 reisigers. Dié selfsorg-eenheid het 3 slaapkamers en 2 slaapkamers...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wakkerstroom, Mpumalanga

Die Pophuis is 'n gerieflike plattelandse selfsorgkothuis in die stil dorpie van Wakkerstroom. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin en is tussen groot bome geleë. Die kothuis het 1 slaapkamer met ...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wakkerstroom, Mpumalanga

Badenhorst Cottage is geleë in Wakkerstroom, stapafstand van al die geriewe af. Tot 6 gaste kan gerieflik hier tuisgaan. Die kothuis het 2 slaapkamers, 'n ruim kombuis / leefkamer en 'n aparte badkamer. Die een sl...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Wakkerstroom, Mpumalanga

Graham en Claudine verwelkom jou by Grasslands Cottage in Wakkerstroom. Dié kothuis is binne stapafstand van die Wakkerstroom Vleilandreservaat. Dis ideaal vir vriende of gesinne wat nie omgee om 'n badkamer te dee...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wakkerstroom, Mpumalanga

Laventaba Guest House is 'n wonderlike, knus gastehuis met 'n plaasgevoel in die stil dorpie, Wakkerstroom. Die gastehuis het 3 dubbelslaapkamers. Elke kamer is ingerig met 'n geelhoutkaggel en 100% katoen-perkal...

15% af Aanbod!
Vanaf
R1 240
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wakkerstroom, Mpumalanga

Pot & Gieter Guest House is 'n opgeknapte skuur wat in Wakkerstroom se pragtige vleiland geleë is. Dié unieke gastehuis is perfek vir 'n naweekwegbreek of vir gaste wat op soek is na gehalte-oornagverblyf onderweg...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wakkerstroom, Mpumalanga

Forellenhof is 'n gasteplaas wat gaste 'n keuse tussen B&B-verblyf en 'n selfsorgeenheid bied. Die plaas is net buite die mooi dorpie, Wakkerstroom geleë. Gaste wat in die selfsorgeenhede tuisgaan, kan ook ontbyt i...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wakkerstroom, Mpumalanga

Toad Hall Cottage is 'n knus selfsorgkothuis vir 2 gaste in Wakkerstroom. Dié kothuis beskik oor 'n oopplan-leefarea met 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Handdoeke en elektriese k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za