Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (7)
Wildsplase (5)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (7)
Indien jy Mkhondo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mkhondo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mkhondo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mkhondo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mkhondo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Mkhondo

Vanaf
R4 000
per nag, vir 10 mense
Lodge in KwaZulu-Natal

Ontdek die stilte van 'n vervloë era by Wakkerstroom Farm Lodge met sy reuse tuin en plaashuis. Dié plaashuis het 4 ruim slaapkamers en dit is net 6 km buite die dorp. Die hele huis word eksklusief verhuur sodat ...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in KwaZulu-Natal

Oom Hans' Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis op 'n plaas, waar gaste die pragtige panoramiese uitsig vanaf die voordeur kan geniet. Die kothuis is 500 m vanaf die plaashuis, en die p...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Lothair, Mpumalanga

De Oude B&B is die lieflike skepping van Johan en Merinda Scheepers. Dit is'n verwelkomende oase in egte Suid-Afrikaanse platteland-styl. Dit is 53 km vanaf Ermelo op die Lothair-pad en die ideale oornag-B&B in die ...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ermelo, Mpumalanga

Tolderia Resort bied verblyf in selfsorg-chalets en is 50 km oos van Ermelo in Mpumalanga geleë. Dit is perfek vir gaste op soek na rus en vrede, villa-styl verblyf met unieke uitsigte en 'n verskeidenheid geriewe ...

Vanaf
R1 218
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Springgrove Estate bied bekoorlike selfsorgverblyf op 'n privaat houtplaas, 17 km van Lothair en 35 km van Chrissiemeer af, in die hartjie van Mpumalanga se distrik New Scotland. Die plaas is naby die Swaziland-gren...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vryheid, KwaZulu-Natal

Petra's Country Guest House is in Vryheid, 'n myndorpie in die noorde van KwaZulu-Natal. Dis die perfekte plek vir gaste wat op soek is na ’n rustige wegbreek, verjaarsdae-vieringe, familie-saamtrekke, spanbougele...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Utrecht, KwaZulu-Natal

Ons B&B is geleë in die pragtige dorpie Utrecht wat tussen die Baleleberge versteek is. In ons welige tuin kan gaste die voëls dophou en die rustige atmosfeer waardeer. Ons bied luukse akkommodasie in 3 dubbel-,...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vryheid, KwaZulu-Natal

Clouds End Bush Lodge is 2 km van Vryheid se sentrale sakekern, in die rustige area van die Vryheid Hill Natuurreservaat. Verblyf word in 2 safaritent-eenhede gebied wat slaapplek vir 4 gaste het. Die tente bied se...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Utrecht, KwaZulu-Natal

Owls Nest Cabins is in Utrecht aan die voet van die Balaleberge in KwaZulu-Natal geleë, net 50 km vanaf Newcastle en 67 km vanaf Vryheid. Verblyf is beskikbaar in 2 houthuisies wat slaapplek vir 4 gaste elk het. E...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vryheid, KwaZulu-Natal

Memeza Guestroom is in Vryheid geleë, is gerieflik gemeubileer en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed, en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met tee-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za