Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
B&Bs (13)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Modderfontein

3.8 / 5  
volgens 26 resensies
Lees regte resensies van Modderfontein van 26 geverifieerde gaste.
Indien jy Modderfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Modderfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Modderfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Modderfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Modderfontein Akkommodasie

32 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Modderfontein

Villa Stella het 'n 4-ster-gradering by die TGCSA en GHASA en word ook hoogs aanbeveel deur die AA. Ons is die omheinde Elmapark-buurt in Edenvale geleë, die ideale ligging vir sakereisigers na aan Edenvale en die ...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandringham, Modderfontein

3 on Elizabeth bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike Engelse plattelandse huis in die rustige voorstad, Sandringham, in Johannesburg. Daar is verblyf in 3 en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie, tee- en ko...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR960
R864
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Modderfontein

Bastille de Blignaut is 'n 3-ster-instansie in Edenvale in die Ekurhuleni Aerotropolis, is sentraal na Johannesburg, Midrand, die Oosrand en binne 10 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Bastille de Blignaut B...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Modderfontein

Dunvegan Execu Lodge is 'n elegante, luukse 4-ster-gastehuis soos deur die Toerismeraad gegradeer. Ons is ideaal geleë in die rustige woonbuurt van Dunvegan, Edenvale, met maklike toegang tot die N3, N12 en R24 na ...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Modderfontein

As jy op soek is na bekostigbare, luukse verblyf in 'n rustige omgewing naby Johannesburg en OR Thambo Internationale Lughawe, is President Lodge net die plek vir jou! Ons unieke ligging maak ons die ideale bestemmi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Meadowbrook, Modderfontein

BM Gardens is in Edenvale geleë, ’n dorp aan die Oosrand van Gauteng. Moderne Edenvale het ’n welbekende deel van Ekurhuleni geword. Verblyf word in ’n kompleks in selfsorgwoonstelle gebied wat slaapplek vi...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Modderfontein

El Gecko B&B het 'n rustieke Meksikaanse style en is kleurvol versier met donker oranje, koningsblou en lemmetjiegroen. Die tropiese agtertuin bied skadu onder groot palmbome en die voortuin het broodbome en vetpl...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eden Glen, Modderfontein

Karelize Self-Catering Apartments is in die rustige omgewing Edenglen in Edenvale geleë en bied gehalteverblyf aan klein gesinne en sakereisigers. Die woonstelle is 10 minute se ry vanaf hoofroetes en binne maklike...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modderfontein

Horse's Neck Guest Lodge is in 'n voorstad van Johannesburg, Lombardy Oos, net 100 meter van die River Park Rolbalklub af geleë. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat 11 km van die lodge af is...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Modderfontein

Dié gastehuis is in 'n manjifieke, tropiese tuin geleë en spog met 'n tikkie uniekheid weens die keurige Italiaanse afwerkings gekombineer met die rustieke energie van die lodge-dekor in 'n kenmerkende Afrika-styl...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Edenvale, Modderfontein

Debby's Place is 'n suite op die eerste verdieping van die eienaar se woonerf in Edenvale. Dié verblyf is in 'n veilige omgewing en is sentraal geleë 15 km vanaf die lughawe, 20 km vanaf Sandton, 25 km vanaf Johan...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Modderfontein

Brickhaven Akkommodasie is 'n privaatbesit-gastehuis in Edenvale aan die Oos-Rand van Gauteng. Ons bied verblyf in 11 aparte kamers, elkeen met 'n privaat ingang en parkeerplek. Die kamers het elkeen 'n en suite-ba...

Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Meadowbrook, Modderfontein

Cozy B bied gerieflike verblyf in 'n veilige gastehuis in Meadowbrook, Germiston. Dis naby hoofweë, winkels en kantoorparke. Dis ook net 9,9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word in 'n ateljeewo...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dunvegan, Modderfontein

4 Michael Place bied gehalteverblyf vir paartjies of sakereisigers in Dunvegan, Edenvale. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Edenvale, Modderfontein

River Ridge Accommodation bied verblyf in 'n gastekamer op die eienaar se perseel in 'n veilige buurt in Edenvale met valhekke. Die eenheid is 14 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die verblyf beskik oor 1...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Modderfontein

3 Brothers B&B is in 'n stil woonbuurt in Edenvale geleë. Die akkommodasie is naby aan hoofweë, winkelsentrums en besighede en dis net 7 kilometer van die O R Tambo Internasionale Lughawe af. 3 Brothers B&B bied...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Edenvale, Modderfontein

Stay-a-While is sentraal geleë in "The Avenues" , die stil residensiële voorstad van Edenvale. Slegs 10 min weg van OR Tambo Internasionale Lughawe, is Stay-a-While 'n ideale basis vanwaar die stad en omgewing ver...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Edenvale, Modderfontein

Cedar Wood Guest Lodge is in 'n dorp aan die Oosrand van Gauteng geleë, 12 km van die lughawe af, 20 km van Sandton af en 60 km van Pretoria af. Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en ...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Modderfontein

Bergliot Guest House is 'n 3-ster-gastehuis vir toeriste en sakereisigers. Ons streef om 'n stil, rustige en vreedsame omgewing vir al ons gaste te skep. Ons het 7 goed toegeruste en suite-kamers. Bergliot Guest Ho...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Modderfontein

Ridge on Hudson bied eksklusiewe verblyf in Edenvale naby verskeie geriewe en die lughawe. Dis ook net 800 m vanaf die New Day Edenvale kerk en 5 km vanaf 'n gholfbaan. Daar is en suite-gastekamers wat pragtig vers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Welkom by die Modderfontein akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za