Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Modderrivier

3.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Modderrivier van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Modderrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Modderrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Modderrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Modder River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Modderrivier Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Lodge in Modderrivier

The Cygnature Boutique Lodge is op die Magersfontein Memorial Golf Estate geleë en het uitsigte oor golwende heuwels en 'n pragtige sentrale dammetjie. Die landgoed is in die Noord-Kaap sowat 3,4 km vanaf Modderriv...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Modderrivier

Vanaf
R995
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Aangrensende Binneland is 'n selfsorg-eenheid op 'n plaas langs die Rietrivier. Dié plaas is in die Noord-Kaap, sowat 3,6 km buite Modderrivier en sowat 40 km van Kimberley af. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkame...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Modderrivier

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Vrystaat

Rooidam Guestfarm is 'n selfsorgwoonstel wat op 'n privaat plaas in die Karoo in die Vrystaat geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die besige stadslewe. Daar is 2 slaapkam...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Kampeer/karavaan in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Mafuta Bush Experience is op 'n plaas geleë en bied gaste 'n rustige bos-ervaring net 48 km van Kimberley af. Gaste kan kies tussen 3 oopplan-houthutte. Houthut 1 en 2 het slaapplek vir 2 gaste en Houthut 3 het sl...

Vanaf
R1 076
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Mpumalanga

SANParks Lilydale Rest Camp is in die Mokala Nasionale Park geleë. Mokala is SANParke se nuutste park en is sowat 70 km suid-suidwes van Kimberley en wes van die N12-hoofweg na die Kaap. Dit skuil in die heuwels en...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jacobsdal, Vrystaat

Veenwouden Gastehuis word deur die eienaar bestuur en bied gastekamers in Jacobsdal. Dié gastehuis is ideaal vir oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf word gebied in 5 kamers in die hoofhuis en 1...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jacobsdal, Vrystaat

Bietjie Moeg B&B is in Jakobsdal geleë, 50 km vanaf Kimberley met 'n plaashuis atmosfeer. Beleef die hartlikheid en ware gasvryheid van jou gashere. Daar is 'n groot kombuis vir al jou selfsorgbehoeftes. Daar is '...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Jacobsdal, Vrystaat

Kanon Hotel is in Jacobsdal geleë en bied aan gaste 4 kamers om van te kies. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad, en daar is lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Drie van die kamers het dubbelbedd...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsdal, Vrystaat

Om en by 50 km buite Kimberley op pad na Kaapstad, in die westelike deel van die Vrystaat, kry jy die klein dorpie Jacobsdal. Jdal Caravan Park & Chalets bied hier akkommodasie met ’n plaasatmosfeer – veral geke...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Jacobsdal, Vrystaat

Du'Villa is in die klein plaasdorpie genaamd Jacobsdal geleë wat 50 km van Kimberley af is. Die B&B bied 3 individueel versierde kamers wat elkeen sy eie en suite-badkamer het. Elke kamer het sy eie privaat ingang...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za